ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Kannie wag nie! Dit gaan vet pret wees!
Goed, beter, 6millimeter!
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Ek is ook daar!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Dis oor die reels so streng is.....Ludwig wrote: Ons het ook in vergelyking min inskrywings in die "Factory Light Varmint" klas ontvang, so manne met gewone jaggewere wat hulle vernuf tot op 500m op die proef wil kom stel het 'n baie goeie kans.
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
So, daar is maar min kompetisie vir Lila met haar .204? Sy het hoeka lanklaas 'n maklike fight gehad!Ludwig wrote:Ons het ook in vergelyking min inskrywings in die "Factory Light Varmint" klas ontvang, so manne met gewone jaggewere wat hulle vernuf tot op 500m op die proef wil kom stel het 'n baie goeie kans.
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Koreksie, daars nou net ses plekke beskikbaarLudwig wrote:Daar is omtrent nog so 9 plekke oop, so die wat nog nie ingeskryf het nie, moet gou maak. Ons het ook in vergelyking min inskrywings in die "Factory Light Varmint" klas ontvang, so manne met gewone jaggewere wat hulle vernuf tot op 500m op die proef wil kom stel het 'n baie goeie kans.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Manne, kom gee bietjie terugvoering,,
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Ludwig, Ed Knibbs en Shaun Flink het top 3 gevat.
Lila het die meeste manne geklop.
JPS se seun het ook sommer mooi geskiet.
Die wind en mirage was kwaad, veral op 575y!
Lila het die meeste manne geklop.
JPS se seun het ook sommer mooi geskiet.
Die wind en mirage was kwaad, veral op 575y!
Goed, beter, 6millimeter!
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Geno wrote:Ludwig, Ed Knibbs en Shaun Flink het top 3 gevat.
Lila het die meeste manne geklop.
JPS se seun het ook sommer mooi geskiet.
Die wind en mirage was kwaad, veral op 575y!
Baie geluk julle fer skietters.
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: ALRHA Long Range Varmint Shoot - 7 June 2014
Die skiet was baie lekker,
Soos Eugene se die mirage was baie kwaai, ek het baie lekker groep op 500 ingebewe maar ongelukig so duim of twee regs van die meerkat selfde met die 300 en 200 ook.
Tristan (my seun) het een 7 punt skoot geskiet op Geno se teiken as hy daardie skoot op sy eie teiken geskiet het het hy 3de geeindig overall (met so bietjie coaching).....
Ludwig, Dankie weereens vir die reeling van die shoot dit was great, ek is saam met die ander manne lat ons weer so een probeer in Augustus of so....
Lekker gewees om saam al die ander manne te geskiet het, die Klerksdorpers wat ver deur gery het was lekker om gesigte by name ook te sit.
Groete