Bool Smuts begin alweer
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Vir hoe lank is jy ge ban op sy goed op fb...hyt my verban toe ek vrae gevra het waarvan hy nie gehou het nie..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Cobus dalk as jy hom omverskoning vra.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
.........vatso!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Bool Smuts begin alweer
Miskien is dit juis die ding, hy sukkel met die "bederf"gedeelte agv. sekere te-"kort"-kominge!Gaan koop nou 'n bottletjie wyn en gaan bederf jou vrou, dan iriteer jy niemand verder nie...
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Bool Smuts begin alweer
Die Bool maak seker baie geld uit die groenes, die dat hy aanhou met die str@nt.