TPL

Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

TPL

Post by Yalair »

Die slim manne se dat jou punt tenminste 2/3 van omtrek in dop moet gaan om konstante verbranding te handaaf. Maw 7mm punt tenminste 5mm in dop. Wat is julle meening/ervaring hiervan ?
tafjak

Re: TPL

Post by tafjak »

Yalair

Ek verstaan nie lekker nie, ek het 'n 6.14mm koeel. Jong my kop is maar plat, moet deur my tanne kyk en hoef gelukkig nie meer skilfers in my sak te dra nie want is darem al bles.

Taffie
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: TPL

Post by Yalair »

Taffie
Ja ek het ook nie 'n bang haar op my kop nie  8)
Het die uit ingels vertaal kom ek probeer dit so die omtrek van jou koeel is 6.14mm so 6.14x2/3=4mm van lengte van koeel wat in dop moet gaan
If the bullet is seated too far out of the case, the case neck will not grip the bullet firmly, causing inconsistent ignition and poor accuracy. The minimum amount of full diameter bullet shank gripped by the case neck should be about 2/3 of the bullet diameter.
Ek het nog nooit so daaraan gedink nie. Ek laai nou met ander soort punte en terwyl ek nou besig is om ladings te toets wil ek sommer hierna ook kyk.
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: TPL

Post by raychell »

Al wat saakmaak vir akuraatheid in ons game is jou" jump "na groef ek het al met 'n loop geskiet waar die koe?l skaars in die dop was maar in die groewe vas en dit het ontsettend akuraat geskiet .Moenie te veel worry oor diedte in dop nie behalwe as jy groot 5 wil jag.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: TPL

Post by Yalair »

raychell
Dankie sal dit ingedagte hou as ek eendag 'n buffel met 270 gaan skiet 8)
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: TPL

Post by JACQUES BOTHA »

YALAIR:
ek sien jy is baie lief vir die 270. Ek het na die anweek weer besef dat  daar is weer ouens wat so mal is oor hulle 243's ek verneem hulle handwapens vir selfverdediging is ook afgesaagde 243's --kom taffie en tomcat prat maar uit van julle afgesaagde 243's wat julle in die enkelholsters dra...
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: TPL

Post by Yalair »

JACQUES
Ek is lief vir my 270 en glo in my vermoe met die geweer, so ja dis ma my manier van soen seker  ;D
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: TPL

Post by Yalair »

Sien vandag op internet by safari & Outdoor 'n oulike tool om TPL te bepaal, jy druk net jou skoonmaakstok in loop, van voor af met slot toe, sit clamp op, haal slot uit druk net koeelpunt in met ander stok teen lands en hou daar, sit weer skoonmaakstok in sit weer clamp op en meet spasie, hoe moeilik kan dit nou wees  ;D
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: TPL

Post by Christo »

Yaliar

Ek het dit by Hendrik se kursus geleer , dit werk , ek het dit gedoen. Makliker manier

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: TPL

Post by JACQUES BOTHA »

YALAIR
EK NEEM AAN JY EN JOU 270 IS OOK DIE 25 BY DIE SA JAGGEWEER  SKIET KOMPETISIE.. EN DIE 24 STE DIE AAND SE BRAAI BY GEN DE WET SKIETBAAN...
MOET NIE DAT EK WEER  VRA NIE,, EK AAVAAR JY IS GEBOEK... EK WEET DIS DONKERMAAN , MAAR DIT GAAN HEERLIK WEES.
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
raychell
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 414
Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm

Re: TPL

Post by raychell »

Yalair
Bly weg van daai oulike tool seker mees onakurate manier.
As jy 'n koe?l in die loop druk van die kamer af met genoeg vors om 'n lesing op jou skoonmaakstok te kry is jy al by "bullet jam" legte dit is al tot .8mm langer as touching.
Laai 'n fop patroon met 'n te lank TPL vat dan 000 staalwol en poletoer die koe?l laai die patroon en maak die slot toe,haal die patroon uit en jy sal die groef merke op die koe?l sien.
Begin nou die koe?l progresief dieper te druk en elke keer te toets totdat daar net 'n baie flou aanduiding van die groewe op die koe?l is.Poletoer die vorige merke elke keer weg voor jy toets,BRASO of SILVO kan ook gebruik word as jy nie 000 staalwol het nie
Nou het jy jou touching mate .
Laai nou 3 patrone op daai mate 3 patrone .25mm korter en 3 .25mm langer
begin groepe skiet met kortste lengte alle patrone moet dieselfde lading h?.
Jou groeperings sal vir jou wys watter rigting om in te beweeg.maw.as jou kort patrone meer akuraat as die ander twee is laai 3 patrone wat nog .25mm korter is eksperimenteer tot jy die ideale lengte vir die spesifieke kombinasie kry.
Ek het dit self gedoen ,my Dasher was geneig om 12-17mm lank strepies te skiet mooi in 'n reguit lyn vanaf 10uur na 4uur.
.25mm weg het dieselfde resultate opgelewer
Touching het 6mm goep pragtige 'Clover leafe"
.25mm langer het 30mm groep gelewer.
Ek het nou al my doppe ge "anneal" in Michell se oond teen 380 grade selsius en vanoggend 'n 2.6mm groep geskiet
My ondervinding is dat swaar vir kaliber koe?ls in die groewe wil skiet en ligter koe?ls net wil raak of entjie weg van die groewe af.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
Post Reply