Haelgeweer slug ???
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Haelgeweer slug ???
Daar is so baie stories om slugs dat ou nie weet wat om te glo nie? In Cartridges of the world word daar gese dat dit heel veilig is om slugs in ge-chokede lope te skiet! Slugs is so ontwerp om in enige haelgeweer te skiet sonder skade aan die geweer? Dis wat daar staan maar dan hoor mens ander stories? Ek skiet slugs in my pompaksie maar nog nooit probeer in ander haelgewere. Sal liewers nie slugs in full choke skiet nie die akkuraatheid gaan in elke geval gagga wees! Slugs werk die beste met improved silinder lope so hou maar liewers by dit!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Haelgeweer slug ???
Hoe weet jy wanneer jou geweer 'n full choke of half choke is ? Ek het 'n Baikal enkel skoot ,is daar merke of iets wat jy kan voor uitkyk?
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Haelgeweer slug ???
Sal erens op die loop staan soos bv vir open choke 12 GA 2 3/4 AND 3 IN CYL.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Haelgeweer slug ???
Gaan Google shotgun chokes en dan sal jy die verskillende merke sien wat vir verskillende grade van vernouing gebruik word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Haelgeweer slug ???
Hi almal
Hier was n paar weke gelede n draad oor "cutting" of iets. Kan nie terminologie onthou nie. Waar jy youtube videos kan kyk oor die onderwerp. Jy verander enige hael rondte in n slug met jou knipmes.
Groetnis
Jacques

30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Haelgeweer slug ???
Ja het dit gesien maar sal dit nie aanraai nie!? Het gehoor van ouens wat die lope so beskadig het met permanente "buldge" in die loop deur die dop te sny!.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Haelgeweer slug ???
hier op hierdie Baikal geweer staan niks behalwe as dit in Russies is
- Bosmeerkat
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Wed Aug 03, 2011 7:45 pm
Re: Haelgeweer slug ???
Mens kry 'n choke gauge wat jy in die loop voor kan druk om te meet.
Jy kan ook jou eie loop boor meet voor en vergelyk. Behoort 0.729 duim te wees [18,52 - 18,6mm] te wees. Nie alle 12 bore het presies dieselfde diameter noodwendig nie. As jy so 4 duim diep binne in kan meet vir die boor is dit goed en dan meet jy die choke voor.
1/2 choke sal vir jou 'n 1/2 mm vernouing gee - Vol choke sal vir jou 1mm vernouing gee etc.

Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Haelgeweer slug ???
Ouens wat die Lyman Slugs herlaai kan my PM oor 'n sizer wat ek gemaak het sodat die slug 100% in die shot-cup pas. Dit behoort veilig te wees in 'n full choke.
-
Dawid Coetzer
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Aug 11, 2014 3:46 pm
Re: Haelgeweer slug ???
Dagse, as ek ook iets kan se van slugs laai, die goedkoopste en beste manier om n slug te maak is om visvang winkel toe te ry en sommer van daai 32gram ronde sinkers te koop en in jou doppie te sit. Jy kry twee grotes, een wat mooi binne in jou wad pas en die ander wat bietjie graat is waar jy die wad se "petals" net afsny en dan laai.Ek cast wel ook self slugs en skiet hulle maar daadie sinkers is n wenner. Vinnig en vlieg mooi reguit, dink aan die kontak opervlakte met jou loop tussen daardie ronde bal en n slug met n reguit kant, wat meer is is dat hy n bietjie ligter weeg teen sowat 450gr so jy gaan n beter snelheid kry met hom. Gewone slugs weeg so tussen 450-525gr.
n ronde ding trek mos reguit of hoe, hy kan tumble soos hy lus is en maak wat hy wil, hy gaan reguit.
As jy regtig n koeel wil toets, bou n wetpack uit n klomp nat telefoon boeke of koerante en skiet jou koeel daarin. dit sal jou n goeie idee gee van hoe diep hy kan skiet en hoe jou vleis skade gaan lyk.
n ronde ding trek mos reguit of hoe, hy kan tumble soos hy lus is en maak wat hy wil, hy gaan reguit.
As jy regtig n koeel wil toets, bou n wetpack uit n klomp nat telefoon boeke of koerante en skiet jou koeel daarin. dit sal jou n goeie idee gee van hoe diep hy kan skiet en hoe jou vleis skade gaan lyk.
-
Dawid Coetzer
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Aug 11, 2014 3:46 pm
Re: Haelgeweer slug ???
Jy kan slugs vir die 410 laai duer gewone 9mm of .40 s&w punte te laai as n slug. Ek het al n hele paar goed dood geskiet met slugs van varke tot bokke, n slug is n interesante ding, speel gerus met hulle. Ek skiet n CZ over & under met half en 3/4 chokes op en n ou Greener enkel loop GP gun. Ek is meer as bereid om vir jou te demonstreer op my wapen dat slugs nie jou loop seer maar nie. Ek het eendag so n toets gedoen in ronde plaasdam, en n klomp gewere daarin geskiet om juis te kyk hoe die koeels verform baie naby. Tussen als wat geskiet is van .22, handwapens, haal gewere en gewere het net twee koeels die bodem getref op point blank range, die wenners was n subsonise .22 koeel en die 12boor slug. die res het "gemushroom" of van koers verander of op gebreek. Die water was omtrent so heup diepte en teen die grade wat ek in geskiet het moes daardie koeels omtrent twee meter penetreer om die bodem te tref waar hulle merke gemaak het.
Laat mens dink maar gaan toets die goed self jy sal verbaas wees wat n stadige en swaar koeel in verhouding met sy kaliber doen.
Laat mens dink maar gaan toets die goed self jy sal verbaas wees wat n stadige en swaar koeel in verhouding met sy kaliber doen.