Manne ek het n FoxPro Fury 2 roeper en het nog baie om te leer.
Wil graag weet! Hy het 2 speakers, die "cone" speaker en die ander een wat lyk of hy n draad oortreksel voor het.
My vraag is, gebruik jy altwee speakers gelyk, of net n sekere een op n slag. Indien wel een op n slag, wanneer gebruik jy watter een.
Luister en leer graag.
Groetnis en lekker jag.
Foxpro Fury 2
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Foxpro Fury 2
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Foxpro Fury 2
Kubus, jy kan net die cone speaker gebruik as jy batterye wil spaar. So nie, gebruik altwee speakers.
- Arno Pienaar
- Sr. Member

- Posts: 280
- Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm
Re: Foxpro Fury 2
Die geluide van die twee speakers verskil as jy mooi na dit gaan luister,die cone een het n baie helderder klank wat uit kom as die {draad} een. ek gebruik oor die algemeen net die cone speaker omrede ek my roeper altyd wind op laat skrou,daarom het ek mos geen rede dat daar een wind af ook moet skrou die wind waai die klank klaar volgens my af....let wel verandering is ook n baie goeie ding as dit kom by vlekkies.
mooiloop Doons
mooiloop Doons