Einde van die seisoen jag geleenthede

Post Reply
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Einde van die seisoen jag geleenthede

Post by Jakkalsgat »

Vir die manne wat nog nie genoeg geskiet het nie het ons nog so paar geleenthede:
Hierdie plaas is nog glad nie vanjaar gejag met jagters nie, die boer het wel vir eie gebruik paar bokke geskiet.

Naweke beskikbaar:

7 of 8 tot 10 Aug
14 of 15 tot 17 Aug
21 of 22 tot 24 Aug
28 of 29 tot 30 Aug

Wild Beskikbaar

20 Gemsbok bulle @ R 3 800 stuk.
140 Springbokke @ R 600 stuk.
Rooibokke ongelukkig eers aanstaande jaar.

Groepe van 6 jagters minimum - 10 maksimum, 2 dae minimum (as dit jou nie pas kontak my gerus en ons maak 'n plan)
Verblyf (spys en drank uitgesluit), slag (vel aan) en dagfooie R500 per persoon per dag.

Kontak my gerus per PM, sms, Whatsapp (geen rookseine asb)

Groete
Jaco Stander
082 494 5587
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Einde van die seisoen jag geleenthede

Post by Jakkalsgat »

Skuus, plaas is in die Orania distrik, Noordkaap
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Einde van die seisoen jag geleenthede

Post by Jakkalsgat »

bump
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Einde van die seisoen jag geleenthede

Post by BLOK »

Jakkalsgat wrote: Verblyf (spys en drank uitgesluit), slag (vel aan) en dagfooie R500 per persoon per dag.

Nie eers n koeksister by die prys as komplimente nie ;D ;D
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Einde van die seisoen jag geleenthede

Post by Jakkalsgat »

Blok

Sal jou pakkie koeksisters gee as jy bespreek.

Naweek 14 -16 is geneem.

Groete
Jaco
Post Reply