jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by william007 »

Goeie dag manne en Dames ek het nog so paar wild beskikbaar vir jag
Dis net buit Calvinia Noord Kaap dis so 480 km van die kaap af.

Die wild wat beskikbaar is vir jag
Sebra
Springbokke
Swartspringbokke
Blesbokke
Het baie mooi akkomodasie

Soek asb manne met nigter gewontes en die rambo manne nie.

jagte sal beskikbaar wees hier van einde Sep ,okt nov ,des

Vat nie meer as 3 jagters op n slag nie max 3 jagters

Dis bakkie jag en dan die sebras sal bakkie en stap jag wees.

Die akkomodasie bestaan uit mooi huis met alle benodighede bed bedegoed met alle eet gery ens.
Jagte kan net op naweke plaas vind.

Bespreking sal bevestig word sodra daar n dep betaal is

Jag behels alle reels wat van toepasing is op etiese jag ,reels en alle koste sal verduidelik word

kan my mail vir belangsteling by shooting@webmail.co.za
Of kan PM stuur

Baie dankie
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by Willie »

Wat is wild se pryse ?
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by william007 »

Springbok R26/kg binne goed uit kop af vel aan
Swartspringbok R800 per bok
Blesbok R950
Sebra R6500
Akkomodasie R450per persoon per dag
Jag bakkie R850 per dag
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by matewis »

Hoe algemeen is swart springbokke om te jag?

William, wat slag die gem springbokke daar uit?

Pryse lyk billik.

Kan mens vleis daar laat werk, weet nie hoe vol nonsens slaghuise is buite die normale seisoen nie..
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by cassie_calvinia »

dik nie die slaghuis sal problem wees nie. praat met tannie rika.
het al gemsbokkie hier geskiet wat 120kg uitslag.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by william007 »

Die springbokke is so gemiddeld 22 tot 25kg
Swartspringbokke is iets wat ligter maar is mos maar meer vir die jagter wat nog nie een geskiet het nie en wat een teen die muur wil sit.

Die slaghuis hier op vredendal het geen probleem om vleis te werk nie

Op die plaas is nou die al daai geriewe nie maar soos cassie se op calvina is ook plek om dit te laat werk
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by tgg »

William , maak seker of jy Blesbok en Zebra na 31 Augustus mag skiet in Noordkaap

http://www.sahunters.co.za/attachments/ ... 202013.pdf
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by william007 »

Toema ou Trevor moet nie warry nie my papier werk is in orde ,en die nodige mense is teen woordig wat die wet vereis.

het julle al die jaar julle jag permitte uit geneem?
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by tgg »

n permit gaan my nie help as ek langs die spoorlyn poach nie ;)
User avatar
tgg
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Tue May 20, 2014 2:44 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by tgg »

Ek gaan met jou moet praat oor daai papier werk storie, Ek sukkel al 2 jaar om n kudu te skiet in die ooskaap, maar hulle is daar net junie/julie. Ek kan daardie tyd nie weg by die werk nie.

Dalk kan ek dan ook n permit kry vir later die jaar
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by william007 »

Manne ek is nou eers vol bespreek vir die jag plek,maar ek laat weet sodra daar weer n plek oop is
dankie
User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 775
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm

Re: jag plek nog beskikbaar 2014 Calvinia Noord Kaap

Post by william007 »

Daar is weer plek beskikbaar vir jag.
Sebra
Blesbokke
Springbokke
Post Reply