Ons was so 10 dae in Israel, van die Suide tot die Noorde.
Ek het hierdie fotos by die Jordaan rivier af geneem, babers, kurpers, varswater mullet, en dan ook 'n tipe geelvis.
Ons was baie gelukkig om 'n trop Ibex ook by Ein-Gedi oase te sien, dit en dassies was omtrent al wild wat ons gesien het.
Israel
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Israel
nog fotos...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Israel
...laaste paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Israel
Blikskottel daai Ibex is maar n mooi dier, maak mens se hart seer as jy sien hoe mooi skoon en versorg hulle hulpbronne is 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Mark.YG
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:32 pm
Re: Israel
Marc ons almal weet hoekom maar ons mag dit nie op die forum se nie. Die manne met die rooi name sal ons afgooi....Marc wrote:Blikskottel daai Ibex is maar n mooi dier, maak mens se hart seer as jy sien hoe mooi skoon en versorg hulle hulpbronne is
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Israel
Dis hoe die omgeweing lyk waar daai bokke leef, ons het so 20 in die kloof gesien.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Israel
Ek het gesien julle was bietjie daai kant toe, dit was seker 'n belewenis gewees.
Ek is bly jy kon bietjie lyn nat maak. Dankie vir die deel
Ek is bly jy kon bietjie lyn nat maak. Dankie vir die deel
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Israel
Frikkiedbr wrote:Ek het gesien julle was bietjie daai kant toe, dit was seker 'n belewenis gewees.
Ek is bly jy kon bietjie lyn nat maak. Dankie vir die deel
Dit was baie lekker.
Nee ek het nie lyn nat gemaak nie, dis al foto wat ek kon kry van daai geelvis, dis van 'n FF site in Israel gevat.
Visvang is nogal gewild, van karp to FF.
Wat jag aan betref is meeste mense, iets soos 70% as ek reg gelees het, teen jag.
Hulle kan doen met 'n paar wild plase daar, of hulle sal dit seker wild kibboets noem.
Ek het gedink die Ibex is groter, hy staan so hoog soos 'n sprinbok, maar het die lyf van 'n groot blesbok. Dis regtig 'n baie mooi bok, daai horings is besonders.