My kids het die boot persent gekry,maar sonder die remote.
Waar kry n mens so n remote vir die boot?
Groete
Johan
Aasboot
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aasboot
Het jy al die visvang forums probeer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Aasboot
Meeste hobby shops sal ook hê, dit is maar die selfde radio
wat in karretjies en vliegtuie is.
wat in karretjies en vliegtuie is.
-
Wattlegrove
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Oct 21, 2011 2:39 pm
Re: Aasboot
Bel die ou hy maak die bote sover ek weet dalk kan hy jou help. 082 348 1850
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Aasboot
Radio beheer winkels sal aan jou n receiver met remote kan verkoop. Probeer die nommer 0114758640.
Veiligheid eerste manne!
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Aasboot
Dankie manne,ek bel gou die nommers.
Johan
Johan
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Aasboot
Gaan na jou naste hobby shop dan koop jy n Twee channel remote.Met die remote kry jy die receiver en crystals Sit net die crystal in jou huidige receiver en die nuwe remote en receiver sal met mekaar comunikeer. Dit behoort jou onder n R 1000 te kos
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Aasboot
Probeer Loukie Boats op Google....hy vervaardig self en sal jou kan help.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Aasboot
Jy kan vir my die boot gift dan hoef jy nie oor die remote bekommerd te wees nie :-)
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble

