Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Hi manne
Hier is hy nou - die beste Kersgeskenk ooit!
Slegs vir een week! Was R9600, nou R8995
Ek kan julle belowe die nuwe voorraad gaan baie duurder wees!
http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... _ballistic
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- Safari Outdoor
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Jul 14, 2014 10:19 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Manne
Daar is so 22 oor!
Daar is so 22 oor!
SAFARI OUTDOOR
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
ai tog...kan ek nie maar die elite swop nie
HOU HOM DAAI DIKTE
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Hulle het my geld gevat vandag. My vrou se skuld.cassie_calvinia wrote:ai tog...kan ek nie maar die elite swop nie
Francois Vogel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
mooi man!!Francoisv wrote:Hulle het my geld gevat vandag. My vrou se skuld.cassie_calvinia wrote:ai tog...kan ek nie maar die elite swop nie
die elite bitter lekker! nie spyt nie(jammer vir hijack
HOU HOM DAAI DIKTE
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Hallo Safari, het jul nog oor by Pretoria tak?
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Hello Douw.
Pretoria tak het nog 8 beskikbaar.
Groete
H
Pretoria tak het nog 8 beskikbaar.
Groete
H
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Dankie, ek is nog baie hard aan die werk met die voorlegging aan die minister van finansies asook die vredesbemagtiger.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Myne het gekom. Lekker né.
1734m gemeet vanoggend. Nou raak miskiet se verskonings min. Sal maar moet begin erken die nut wat die geweer vashou is eintlik die probleem.
Wie gee kursus in die ballistiese opstelling van die RF?
1734m gemeet vanoggend. Nou raak miskiet se verskonings min. Sal maar moet begin erken die nut wat die geweer vashou is eintlik die probleem.
Wie gee kursus in die ballistiese opstelling van die RF?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Hi Christo, wat het jy gemeet op daai afstand?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Seker verneuk. Koelkamer se mooi wit paneel muur.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Dit is nogsteed baie, baie indrukwekkend!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Leica CRF 1600B Rangefinder @ R8995
Gister bobejaan gesoek en 1635 gemeet teen sandsteen rotswand. Die RF meet regtig lekker.douw wrote:Dit is nogsteed baie, baie indrukwekkend!
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.