Hello Manne
Middag en n oggend ge vis op die Zambezi naby Chirundu in Zim, 9-10 ure op die water en 20 tiere later tussen 3 en 5.4 kilogram.
Nie die grootste nie maar dit was vet pret op n ligte stokkie met n klein shimano slade en 12 Double x mono lyn, sukkel om fotos te laai.
Sal later weer probeer.
Mens is dankbaar vir trippies soos die, dit gebeur nie elke dag nie.
Groete
Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambezi
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambezi
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambez
Bliksam. maar dit lyk lekker! Sal graag weer daar wil gaan draai...
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambez
Daai 4 tot 5kg manne is die beste bakleiers. Die ou grotes is al lui en wil nie n groot fight opsit nie.
Lekker!!!!
Lekker!!!!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambez
Eks een jaloerse mens!
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambez
Ai lekke man, lekke!
Sien jy smile ok amper so breed soos die tiere.....
Cheers
Sien jy smile ok amper so breed soos die tiere.....
Cheers
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: Wanneer dinge net uitwerk, Vinnige trippie na die Zambez
Dankie manne
Ja dit was vreeslik lekker, groete vir almal
Ja dit was vreeslik lekker, groete vir almal