Dassie probleme
- hebron
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Dec 23, 2011 12:27 pm
Dassie probleme
Weet iemand op die forum van n valkenier wat dassies kan vang met sy voels; dassies het n proebleem begin raak by SAAO hier op Sutherland. Mag nie daar skiet nie, nie eers met n windbuks nie; miskien kan iemand sy voels leer jag daar.
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Dassie probleme
Dalk moet jy die manne probeer.
http://www.safalconry.co.za/about.html
http://www.safalconry.co.za/about.html
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Dassie probleme
PM gestuur
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Dassie probleme
Willem, ek sal self 'n paar manne met valke kan besig hou. Sodra dit begin droog raak soos nou raak hulle 'n kopseer op my weidings en met skiet kry jy elke keer net 'n paar. Môre is al die nefies en niggies ook weer by.
