Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My kinders sê '' as Pa op n Saterdag middag vra dat ons die vuur moet hoog pak en pa skud daai boksie vuurhoutjies meer as 2 maal eet ons eers Sondag oggend!"
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
andre007 wrote:My kinders sê '' as Pa op n Saterdag middag vra dat ons die vuur moet hoog pak en pa skud daai boksie vuurhoutjies meer as 2 maal eet ons eers Sondag oggend!"
Ja kyk braai gaan mos nie net oor eet nie, dit gaan mos oor die atmosfeer, samesyn en knertsie ook
Nee hel, as eknteen 8 nog nie geeet het nie verloor ek my eetlus. Niks fout met die lekker vuur en kuier nie maar eet wil ek eet. Sodra die vleis im my bord is brand die vlamme weer hoog vir die kuier
Vuur brand hoog, steek paar doppe, as die kole reg is wil ek braai, ons kan later weer verder kuier, en dop vat ens ens.......die ge 11uur etery sit nie lekker by my nie.
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Ons bou nou al twee vure deesdae een vir braai en een vir kyk........... Dis die voordeel van jou eie braaiplek bou dan maak jy daai kyk vuur so dat jy die kolle mooi onder kan uithaal en sit net nog op.
Stem saam met Cobus en PVdw. Baie ouens dink dit is lekker, maar ek voel nogal vir die mense wat daar sit en smeek dat daar gebraai moet word en wanneer die manne blink soos die oggendster uiteindelik tot braai kom is selfs hulle nie meer lus nie.
MOSSIE