Die tweede Springbokjag Kompetisie op Graaff Reinet word gehou op 1 Mei 2015. Slegs plek vir 20 spanne . Eeste prys is n jaggeweer, meer as R40 000 se pryse. Stuur mail na vriespoort@gmail.com om plek te bespreek en n lys van reels en reelings . Kostes is R600/skut en bokke is R24/kg
groete
Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie
Net vir interessantheid. Hoe werk die kompetisie?
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie
tokjak, is die kompetiesie wie die meeste bokke skiet of wie die grootse bok skiet?tokjak wrote:Die tweede Springbokjag Kompetisie op Graaff Reinet word gehou op 1 Mei 2015. Slegs plek vir 20 spanne . Eeste prys is n jaggeweer, meer as R40 000 se pryse. Stuur mail na vriespoort@gmail.com om plek te bespreek en n lys van reels en reelings . Kostes is R600/skut en bokke is R24/kg
groete
Of wil jul sien wie hom die verste kan skiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie
4Skuts per span,elke skut skiet 2 bokke .punte word toegeken vir gewig van bok en vir skootplasing
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie
agter die blad , rugstring mis, blad mis , binne die 5de rib = 60
hoe nek en kop = 45
nek = 40
rug geraak = 35
res van lyf = 25
Indien twee skote geskiet word , tel die slegste skoot en daar word na ingang en uitgang gekyk
punte vir gewig is op n glyskaal tot maks 26 kg[ kleiner , jonger bokke is nog dom en skiet makliker]
indien punte gelyk is , word na die horinglengtes gekyk, maar dit gebeur nie, die 60 punt skoot sink die manne
hoe nek en kop = 45
nek = 40
rug geraak = 35
res van lyf = 25
Indien twee skote geskiet word , tel die slegste skoot en daar word na ingang en uitgang gekyk
punte vir gewig is op n glyskaal tot maks 26 kg[ kleiner , jonger bokke is nog dom en skiet makliker]
indien punte gelyk is , word na die horinglengtes gekyk, maar dit gebeur nie, die 60 punt skoot sink die manne
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Graaff Reinet Springbokjag Kompetisie
Nog plek vir 5 spanne!!!!