Soek lekker visvang plek naby Pta
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Soek lekker visvang plek naby Pta
Dagse manne.
Ek vrek van die lus om biki lyn in die water te kry hier in Pta omgewing, so maks 100km radius.
Hoef nie fancy te wees nie, n ablusie blok vir die vrouens, netjies, nie klomp vlerremuise wat met quirts blak label daar rondloop nie, en daar moet vis wees. Ons slaan tent op, en wil net lekker vis vang.
By n privaat boer sal my nog beter pas, maar rivier of dan, enige plek wat ju, le kan aanbeveel, asb, laat weet.
Groetnis.
Robbie

- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Robbie ons gaan kamp by Klein paradys naby Brits. Visvang is ok in die klein dam in die dag en die groot dam in nag het n paar monsters.
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Dankie Gernie, was al daar maar nog net vir die dag.
Smaak my hiers nie veel hengelaars op die forum nie, of beskerm julle ma net julle privaat vis plekkie soos daai cheep jagplekkie??

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2594
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Henties bietjie vêr van PTA af...maar die moeite werd...julle blerrie papgooiers

-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Robbie,
Ek vang by n paar damme, Harties, Roodekoppies, Roodeplaat, Vaalkop en dan Klipvoor. Ek was so twee weke terug by Klipvoor en n paar mooi blou kurpers gevang en dan so paar karps ook vir die naweek. Die geriewe is mooi en skoon, die dam is binne in die Borakalalo natuur ressevaat.
Dit is nou nie by privaat boere se grond waarna jy soek nie.

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
JvB. Waar is die klipvoordam, en het jy dalk n foto of twee?JvB wrote:Robbie,
Ek vang by n paar damme, Harties, Roodekoppies, Roodeplaat, Vaalkop en dan Klipvoor. Ek was so twee weke terug by Klipvoor en n paar mooi blou kurpers gevang en dan so paar karps ook vir die naweek. Die geriewe is mooi en skoon, die dam is binne in die Borakalalo natuur ressevaat.
Dit is nou nie by privaat boere se grond waarna jy soek nie.
Veiligheid eerste manne!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Jvb daai klipvoor het ek al van gehoor. Het jy dalk n nommer waar mens kan hoor of hulle plek het?
Kyk by n boer op sy plaas is natuurlik die beste. Ek het op Leeutjies al die boere geken, en is dit net soveel lekerder, jy moet nie jaag om n mooi plek te kry nie, daars nie ongewenste elemente wat daar uithang en jou besteel nie, en en en, maar ja, hier ken ek nog niemand wat revier grond het nie, so n dam moet maar doen. Eks mal oor visvang, maar was die afgelope 5j net 1 keer be roodeplaat, wat n gemors!!!
Mamma en dolla soek net n plek waar hulle kan badkamer toe en stort, ek vang sommer n plasie as daan nie geriewe is nie, ma nou ja....

- Geno
- Administrator

- Posts: 13641
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Oom Robbie.
Hier waar ons die laaste jakkalskursus gehou het is dit nogal nice hoor!
Dis op 'n melkplaas en nie baie kommersieel nie.
https://www.facebook.com/Bosparadys
BOSPARADYS DAM
BOOKINGS-ANEL/CRYSTELLE/
TEL: 082 436 9490/082 308 4908 Email - metrot@mweb.co.za
WE ARE 25KM FROM MAGALIESBURG ON THE KOSTER ROAD
4 SLEEPER LODGES (R600-00) PER NIGHT
FULLY EQUIPED (WITH A TV AND DISH )
(BRING OWN DECODER AND SMART CARD)
SELF GAME DRIVES (SEE 15 DIFFERENT SPESIES OF GAME)
PLENTY OF BIRDLIFE
CAMPING FACILITIES
TENTS (R100-00 PER STAND +R50-00 PER PERSON PER NIGHT)
CARAVANS (R150-00 P/NIGHT + R50-00 P/P NIGHT)
SWIMMING POOL
DAY VISITORS (R30-00 PER PERSON)
CHILDREN (R15-00 PER CHILD) CHILDREN UNDER 4 YR FREE
STRICTLY CATCH AND RELEASE - NO KEEP NETS!!!!!

Goed, beter, 6millimeter!
- bones
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Wed Nov 12, 2014 3:20 pm
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Roodekoppies dam by Lourens Louwies se plek is ook baie nice, en mooi vis, nie te ver uit Brits uit nie ,5 km dam vront 0824941643 da is ablusie blokke.
308 howa
243 howa
9mm sp1
.22 win/pump 62A

243 howa
9mm sp1
.22 win/pump 62A
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Maar Robbie julle het n lekker rivier daar by julle. Hennopsrivier..........
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
-
JvB
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Tue Apr 20, 2010 7:41 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Pierre,
Ek het nie fotos nie maar jy kan op hul web tuiste gaan kyk. Dit is ww.tourismnorthwest.co.za/borakalalo-national-park of google net Klipvoor dam.
Robbie die pryse is op hul webtuiste.

Bones,
As ek Roodekoppies toe wil gaan, gaan ek eerder na Emanzini se kamp plek as Louwies se plek. Die oewer is nou nie so groot nie maar daar is die nodige toilette met stort geriewe, krag punte en dan 'n swembad vir die wat nie in die dam wil afkoel nie en ook sekuriteit.
As ek Roodekoppies toe wil gaan, gaan ek eerder na Emanzini se kamp plek as Louwies se plek. Die oewer is nou nie so groot nie maar daar is die nodige toilette met stort geriewe, krag punte en dan 'n swembad vir die wat nie in die dam wil afkoel nie en ook sekuriteit.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Dankie manne, ek dink hier is nog ander manne ook wat gaan voordeel trek uit die post, dankie vir almal se insette, moenie ophou nie asb, kom ons hou die topic lewendig met fotos ens.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Die manne se geriewe en dinge is mooi agter mekaar.Geno wrote:Oom Robbie.
Hier waar ons die laaste jakkalskursus gehou het is dit nogal nice hoor!
Dis op 'n melkplaas en nie baie kommersieel nie.
https://www.facebook.com/Bosparadys
BOSPARADYS DAM
BOOKINGS-ANEL/CRYSTELLE/
TEL: 082 436 9490/082 308 4908 Email - metrot@mweb.co.za
WE ARE 25KM FROM MAGALIESBURG ON THE KOSTER ROAD
4 SLEEPER LODGES (R600-00) PER NIGHT
FULLY EQUIPED (WITH A TV AND DISH )
(BRING OWN DECODER AND SMART CARD)
SELF GAME DRIVES (SEE 15 DIFFERENT SPESIES OF GAME)
PLENTY OF BIRDLIFE
CAMPING FACILITIES
TENTS (R100-00 PER STAND +R50-00 PER PERSON PER NIGHT)
CARAVANS (R150-00 P/NIGHT + R50-00 P/P NIGHT)
SWIMMING POOL
DAY VISITORS (R30-00 PER PERSON)
CHILDREN (R15-00 PER CHILD) CHILDREN UNDER 4 YR FREE
STRICTLY CATCH AND RELEASE - NO KEEP NETS!!!!!
Veiligheid eerste manne!
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Soek lekker visvang plek naby Pta
Dis net jammer dis catch and release, ek soek my visse, maak lekker viskoekies en kerry vis. Wats die sin as n man met n dart gun gaan jag, stalk die bok, dart hom, neem n foto, en maak hom wakker, noup..........
Sal hom in gedagte hou, as n mens net wil gaan relax, ma nou soek ek vis ook!!