Manne
Ek het die geleentheid om 'n 30-06 Musgrave Impala Deluxe te koop. Ek ken die model 80, 90's en verskeie ander modelle maar nog nooit gehoor van die Impala Deluxe nie. Ken iemand hom? Ek het fotos op my foon so as daar iemand is wat dit vir my kan plaas dan stuur ek dit aan sodat julle kan sien.
Groete
Musgrave Impala Deluxe 30-06
-
zipp
- Full Member

- Posts: 117
- Joined: Tue May 14, 2013 9:03 pm
Re: Musgrave Impala Deluxe 30-06
Die Impala delux is n model 80 met mooier hout en mooi geblou (van die mod 80's was ge-guncote)
-
hunter@1
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Sun Nov 03, 2013 8:41 am
Re: Musgrave Impala Deluxe 30-06
Dankie Zipp