Jakkals roep en skiet video's
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ian
Daardie is die hoogste konsentrasie jakkalse wat ek nog ooit gesien het.....en dis maar net weer n bewys van wat ons weet....skuiling...onder die spilpunt in die mielies.....oorvloed kos.....mielies en varkvleis....en water....langs die spilpunt is n bees suiping.....ek het 44 van die 46 wat ek daar geskiet het binne 400m van die spilpunt geskiet....meeste aktiwiteiit was in die laat middag.....net voor sononder.
Mooi loop
Francois

- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Francois dit is n baie mooi AR daai, meeste AR dink ek is nie so akkuraat soos jou tipe nie.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Henrie_270
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi geskiet oom Francois!
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
It would be nice if you could tell us what calls were used and what response you got, for both Day and night calling. The way they kept coming in, I am going to guess, vlekkie E first, got good replies, then , klein hasie or rodent calls..
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Wayne.....
I only used the Catnip mouth call from Primos during the day.
During the night I only used Louis102's new calling sounds......"Paljas"......and mostly the "small game" sounds.....hare and springhare....with very few jackal sounds.

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Francois, watse grn gebruik jy in die Ar15?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
James
50gr Vmaxe.....
Mooi loop
Francois
50gr Vmaxe.....
Mooi loop
Francois
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ekskuus laaste vraag. Watse twist en looplengte het jy op die AR?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Francois, ek het gou jou video's gekyk, mooi man, maar my senuwee sal dit nooit hou as ek saam met jou sou gaan jag nie, om so lank te vat voor jy skiet, ek sal kalmeer pille moet drink, hier by my kan ek nie waag om so lank te vat nie.
Groetnis
Groetnis
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
James
24"......1/12 twist.
Soos vroeër gesê.....ek het myne uitsluitlik as n varmint AR aangevra en nie as n tactical een nie.....vi my was akkuraatheid eerste.....
Pieter...ek kan natuurlik baie gouer skiet....maar probeer so n bq iets anders ook op die video kry.....soos daai jakkals wat gaan sit en hom krap voor hy verder inkom....of die 3 wat daar oor die pad hardloop.....

Oja Pieter
Met die nagsig is die jakkalse ook baie rustiger om in te kom.....
Mooi loop
Francois
Met die nagsig is die jakkalse ook baie rustiger om in te kom.....
Mooi loop
Francois
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Francois, haha, ja nee, ek het so gedink, voorspoed met die volgende klomp, sien uit daarna, aangesien my tyd in die stoel al hoe minder word.
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hi Francois ek moet beig. Toe ek vroeg die jaar lees hoeveel jakkalse jy geskiet het, het ek gedink dis nou net weer nog n internet warrior wat groot praat. Wel my bek is nou redelik stil kan nie glo dat die populasie so groot daar is nie. Ons almal geniet die movies en droom ..........
-
krige
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Sun Jun 15, 2014 7:42 pm
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Eish - ons mag nie die goed in SA kyk nie!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
mooi oom fm,sien die kamera het net so bietjie te laag gwys
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
OK...
Ons probeer weer......
https://www.youtube.com/watch?v=Jf-_2cB ... e=youtu.be

Johan
Ja hy met die tyd geskuif en ek het diet nie agtergekom nie....maar so leer mens......as ek op die telefoon se app kyk wys hy mooi, maar as ek op die gun ingaan is hy te laag....kan darm so hier en daar iets sien...
Mooi bly
Francois
Ja hy met die tyd geskuif en ek het diet nie agtergekom nie....maar so leer mens......as ek op die telefoon se app kyk wys hy mooi, maar as ek op die gun ingaan is hy te laag....kan darm so hier en daar iets sien...
Mooi bly
Francois
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
oom fm is dit met n go pro geneem?beeld lyk goed
- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Lekker Cois. Is dit Oom Kola wat so lekker lag daar voor?
Goed, beter, 6millimeter!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Is met GoPro geneem.....ja.
Is hy Geno.....ook maar goed die chopper raas so dat jy nie alles hoor nie.....hehege
Mooi loop
Francois
Is hy Geno.....ook maar goed die chopper raas so dat jy nie alles hoor nie.....hehege
Mooi loop
Francois
- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Wou sê ek erken daai silwer kop en lekker laggie!
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13646
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hier is my eerste probeerslag met die nuwe kamera (dankie Hartskoot Hennie!).
Ek glo dit sal met tyd beter raak soos ek al die settings onder die knie kry.
Die teef in die video sit ek al 3 jaar mee.
Ek skiet elke jaar haar reun met 'n wit lig, en het haar nou die laaste keer met 'n rooi filter op my onderste lig probeer. Eers toe sy naby was, het ek die wit lig aangesit.
Sy was egter sterk besig om my wind te werk, en wou nie hoor hoe ek haar skrou om te gaan staan nie. Dalk het my geskree lekkerder geklink as die steenbok op die roeper...
http://youtu.be/qcbz8u5c-ng
Sy was rondom 6jaar oud.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Jackal/Teef%20Tool.jpg

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
....maar jy skreeu en sy willie staan nie....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Pieter
- Sr. Member

- Posts: 479
- Joined: Mon Aug 17, 2009 6:28 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno, altyd lekker om daai moeilike 1, om te dop, mooi gedoen!