Gekleurde Doppies
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Gekleurde Doppies
So koop ek mos toe die 7x57 doppe by Pappabeer. Baie opgewonde maak ek hulle skoon, krimp die nekke om in die .257 Roberts te pas. Deur die Tumbler, was die doppe met Asyn en seep water, Gooi die doppe op die Rooikop se bakplaat uit en sit teen 200grade in die oond om gou droog te word. Nou is hulle almal gevlekte reenboog doppe en al daai mooi geel brons is weg.

Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Gekleurde Doppies
Gooi weer in tumbler net nooit weer in die oond nie. ( veral nie teen 200 grade nie)
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7565
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gekleurde Doppies
Pietbak
Jy het jou naam nou mooi gestand gedoen!
Groetnis
Wouter
Jy het jou naam nou mooi gestand gedoen!
Groetnis
Wouter
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Gekleurde Doppies
En oor 2 weke van nou wil almal weet waar het jy die doppe gekoop want niks kom naby hulle nie!!! LOL
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Gekleurde Doppies
Indien jy wel dit in die oond wil droog, doen so by lae temperatuur van so 100 grade soos wanneer jy beskuit uitdroog.
Ek het dit al baie so gedoen en geen verkleuring gevind nie.
Ek het dit al baie so gedoen en geen verkleuring gevind nie.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gekleurde Doppies
Weet jy wat is daai doppe nou werd!!!pietbak wrote: Nou is hulle almal gevlekte reenboog doppe .![]()
![]()
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Gekleurde Doppies
Reenboog doppe te koop. R225.00 per doppie.haha.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1115
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Gekleurde Doppies
Pietbak, so gaan jy nie besigheid doen nie. Die saddleback rainbow doppe moet ten minste R225 000 wees voor jy oorval gaan word.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gekleurde Doppies
Daar begin jy nou n vrot melk storie wat die bokke en torre oneties gaan skiet jy gaan binne kort n srywe van hoofkantoor af kry dat jy nie ook nie ver met hulle mag skiet nie.
en al wat jy wou doen is droe doppe he

- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Gekleurde Doppies
Julle moet vinnig koop daar is nog net 49 oor. No 50 het ek ongelukkig verloor toe ek sy nek afgedraai het.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Gekleurde Doppies
Pietbak ek hoop jy is 'n betaalde adverteerder want om nou smartie doppe teen daai prys te wil smokkel moet handel dryf wees.
Jammer ek haaijak nou

Jammer ek haaijak nou
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Gekleurde Doppies
Ja nee dis nie mooi om te hijack nie[GRINNING FACE WITH SMILING EYES][GRINNING FACE WITH SMILING EYES].
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Gekleurde Doppies
Manne!!!! skottelgoed masjien net na 10 in die aand ( tyd is baie belangrik ) . Geen snaakse goete wat ek by gooi nie , gooi nog sommer van die blou goedtjies die klein botteltjie gif wat jy mos in die deur gooi ok in , 3 keer nou al gedoen met die selfde doppe , werk te veel sharp ..... onthou net die tyd manne hou die horlosie dop net na 10 in die aand . ....dis nou vir die gewone huis , want dan trek die vrou mos al hoe "amps" en die kombuis is joune , dan kan jy sommer nog daai xtra stuk wors ok koelek wat oorgebly het en more oggend die verdomde hond die skuld gee!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7565
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Gekleurde Doppies
Omnia
Lyk my daar is geen tydsbeperking op drankinname daar by jou nie.
Of is dit voor tien die oggend?
Groetnis
Wouter
Lyk my daar is geen tydsbeperking op drankinname daar by jou nie.
Groetnis
Wouter
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Gekleurde Doppies
Waar is die foto? ek wil sien!!!
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Gekleurde Doppies
Nee julle sal dit nie glo nie mama het nie gehou van my drink gewoontes nie so dis nou heeltemal afgeskaal , ... drink nou net naweke en saans!!!
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gekleurde Doppies
Skiet smartie-bokke met reenboogdoppe!pietbak wrote:Reenboog doppe te koop. R225.00 per doppie.haha.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Gekleurde Doppies
Jare terug was daar 'n artikel in magnum oor doppe kleur. Het dit so 'n tydjie terug gaan navors. Mag dalk die inligting nog iewers he as iemand belang stel in 'opregte' smartie doppe.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Gekleurde Doppies
Is daar darem nou al 'n buitelandse mark vir die oulike doppies, of is dit steeds beperk tot 'n paar dophandelaars?? 
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gekleurde Doppies
.....of 'n paar doptelers?Jean Marais wrote:Is daar darem nou al 'n buitelandse mark vir die oulike doppies, of is dit steeds beperk tot 'n paar dophandelaars??
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Gekleurde Doppies
Nou net van my raadgewer gehoor.
Moenie nou koop nie. Wag tot die bubble bars!
Moenie nou koop nie. Wag tot die bubble bars!
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Gekleurde Doppies
Is jy vir my of teen my, huh?
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Gekleurde Doppies
My man! Klink of ons aan dieselfde kerk behoort...Omnia wrote:Nee julle sal dit nie glo nie mama het nie gehou van my drink gewoontes nie so dis nou heeltemal afgeskaal , ... drink nou net naweke en saans!!!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Gekleurde Doppies
Sit nou net en dink sajagters moet die saak dringend ondersoek voor die doppe kleur verander dit kan n toegewyde saak word en kan jou status dalk ingedrang bring en jou die nie blink dop status gee pasop net vir die pink dop status


