Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
http://www.thespainevent.com/wp-content/uploads/Pole-Dancer.jpg
Totsiens. Sien jul oor twee weke as my "ban" gelig is.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Waar is die "Play Button"
Last edited by OupaZA on Thu Mar 19, 2015 10:55 am, edited 1 time in total.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Ek is nie baie gelukkig nie...waar kry jy die foto van my vrou????? 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Praat met haar. Sy het dit vir Chevvy ge Whatsapp en hy het dit vir Heinz aangestuur. Hy het gedink sy Fisio het dit gestuur en toe brag hy met die foto by Oom PW. Sy vrou het dit raakgesien en vir my vrou aangestuur om te vra watter tipe vriend ek is? My vrou het laat weet: 'n Goeie een, maar nou slaap ek op die matjie. So loop sê vir jou vrou ek slaap koud.Deeg wrote:Ek is nie baie gelukkig nie...waar kry jy die foto van my vrou?????
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Gawie, jy het 'n donker kant wat ek nie ken nie! 
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Rooikop............
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
wild, wilder, rooikop
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Hierdie eksotiese spesie hou ek nie van kleur variante nie 
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Die eerste poll wat ek op deelneem wat 100% votes na die regte kant toe le!!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Nog altyd gewonder waar dit oral .... is?
Sien, ek sit niks daar in die kolletjies se plek nie.
Gawie, onthou tog hier is 13 jariges ook op die forum, wat hul oë moet toehou as die nuus op die TV kom
. Hulle mag net TV kyk as die krag af is.
Sien, ek sit niks daar in die kolletjies se plek nie.
Gawie, onthou tog hier is 13 jariges ook op die forum, wat hul oë moet toehou as die nuus op die TV kom
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Iets ongeloofliks is besig om te gebeur!!
Met hierdie poll stem almal saam.
Wonder watse virus het onder lede versprei.?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
My swaer se dogter is 'n rooikop. Volgens haar is 'n rooikop 'n blond wat op hitte is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Gawie, mag ek maar die een onderaan bylas.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Oom PeeWeePWV wrote:Iets ongeloofliks is besig om te gebeur!!![]()
Met hierdie poll stem almal saam.
Wonder watse virus het onder lede versprei.?
Ek stem nie saam nie. Ek is die m.... in vir Gawie se poll. Die tipe wild is volop in Williston en word nie hier as eksoties beskou nie. Ons jag hulle gereeld vir huisgebruik.
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Dis nou 'n mooi "Gun". Hey my vrou is 'n Rooikop, watch it. Opregte gene, nie gebottel nie. 
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Jakkie07
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Wonder as jy so trop raak loop, vang jy hulle of jag jy hulle.
Ek gevind die aanhou van die spesie is nie sonder vele probleme nie, dalk eerder n "tag en Release" spesie.

- NetEk
- Full Member

- Posts: 119
- Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Die vleis gaan taai wees van so in die rondte swaai.... (dalk net suur druiwe van my kan af)
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Sal moet kom inloer!wlm wrote:Oom PeeWeePWV wrote:Iets ongeloofliks is besig om te gebeur!!![]()
Met hierdie poll stem almal saam.
Wonder watse virus het onder lede versprei.?
Ek stem nie saam nie. Ek is die m.... in vir Gawie se poll. Die tipe wild is volop in Williston en word nie hier as eksoties beskou nie. Ons jag hulle gereeld vir huisgebruik.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Voeg dan net n bietjie "meat tenderiser'' byNetEk wrote:Die vleis gaan taai wees van so in die rondte swaai.... (dalk net suur druiwe van my kan af)
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Die tag is "cheap". Dominee, blom, kos en drank. Die "release" gaan jou geld kos. Dit is dan wanneer daai eksotiese kat jou kaal-gat uittrek.Jakkie07 wrote:Wonder as jy so trop raak loop, vang jy hulle of jag jy hulle.
Ek gevind die aanhou van die spesie is nie sonder vele probleme nie, dalk eerder n "tag en Release" spesie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
slagdop
- Full Member

- Posts: 173
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? 
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/nicethread.gif
Ja nee Gawie jy http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/stirthepot.gif lekker.
http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/popcorn.gif

"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
En daar gebeur dit toe werklikwaar.
Twee persone voer hul demokratiese reg uit en stem "JA".
Ek troos myself daaraan dat die wet van gemiddeldes op die forum al aangetoon het dat ten minste 10% van die lede nie die volle draad lees voor hul komentaar lewer nie. Dan verstaan en begryp 50% van daai 10% ook nie mooi wat hul wel gelees het nie.
Die ander 50% is net stroom-op.
Ek het darem nog geen PM's ontvang nie.
Lekker naweek vir julle warmbloediges.
Twee persone voer hul demokratiese reg uit en stem "JA".
Ek troos myself daaraan dat die wet van gemiddeldes op die forum al aangetoon het dat ten minste 10% van die lede nie die volle draad lees voor hul komentaar lewer nie. Dan verstaan en begryp 50% van daai 10% ook nie mooi wat hul wel gelees het nie.
Ek het darem nog geen PM's ontvang nie.
Lekker naweek vir julle warmbloediges.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Jy is 'n regte man vir Bok vir sport
Mooi naweek ook en hou die cool kant bo of die punt
Mooi naweek ook en hou die cool kant bo of die punt
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.
Gawie, moenie vrae ontduik soos no. 1 nie!
Slagdop het 'n vraag gevra: "Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? "