Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.

Is die té wild vir Jaracal?

Ja dit is te wild.
5
7%
Nee, maar dit is eksoties.
66
93%
 
Total votes: 71

User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Gawie(13mm) »

http://www.thespainevent.com/wp-content/uploads/Pole-Dancer.jpg

Totsiens. Sien jul oor twee weke as my "ban" gelig is.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by OupaZA »

:o ++>:

Waar is die "Play Button" >:D
Last edited by OupaZA on Thu Mar 19, 2015 10:55 am, edited 1 time in total.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Lourens Potgieter »

Ek is nie baie gelukkig nie...waar kry jy die foto van my vrou????? :):
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Gawie(13mm) »

Deeg wrote:Ek is nie baie gelukkig nie...waar kry jy die foto van my vrou????? :):
Praat met haar. Sy het dit vir Chevvy ge Whatsapp en hy het dit vir Heinz aangestuur. Hy het gedink sy Fisio het dit gestuur en toe brag hy met die foto by Oom PW. Sy vrou het dit raakgesien en vir my vrou aangestuur om te vra watter tipe vriend ek is? My vrou het laat weet: 'n Goeie een, maar nou slaap ek op die matjie. So loop sê vir jou vrou ek slaap koud. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by PWV »

Gawie, jy het 'n donker kant wat ek nie ken nie! :)
Kolhasie
Hero Member
Hero Member
Posts: 547
Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Kolhasie »

Rooikop............
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Jakkie07 »

wild, wilder, rooikop
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Finfan »

Hierdie eksotiese spesie hou ek nie van kleur variante nie :laugh:
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Frikkie die Rot »

Die eerste poll wat ek op deelneem wat 100% votes na die regte kant toe le!!
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Chevvy SS »

Nog altyd gewonder waar dit oral .... is?

Sien, ek sit niks daar in die kolletjies se plek nie.

Gawie, onthou tog hier is 13 jariges ook op die forum, wat hul oë moet toehou as die nuus op die TV kom :-[ . Hulle mag net TV kyk as die krag af is.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by PWV »

Iets ongeloofliks is besig om te gebeur!! :o
Met hierdie poll stem almal saam.
Wonder watse virus het onder lede versprei.?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by tripodmvr »

My swaer se dogter is 'n rooikop. Volgens haar is 'n rooikop 'n blond wat op hitte is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Finfan »

Gawie, mag ek maar die een onderaan bylas.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by wlm »

PWV wrote:Iets ongeloofliks is besig om te gebeur!! :o
Met hierdie poll stem almal saam.
Wonder watse virus het onder lede versprei.?
Oom PeeWee
Ek stem nie saam nie. Ek is die m.... in vir Gawie se poll. Die tipe wild is volop in Williston en word nie hier as eksoties beskou nie. Ons jag hulle gereeld vir huisgebruik.
User avatar
pietbak
Full Member
Full Member
Posts: 246
Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by pietbak »

Dis nou 'n mooi "Gun". Hey my vrou is 'n Rooikop, watch it. Opregte gene, nie gebottel nie. ;D
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
User avatar
Jakkie07
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Fri Oct 05, 2012 10:11 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Jakkie07 »

Wonder as jy so trop raak loop, vang jy hulle of jag jy hulle.
Ek gevind die aanhou van die spesie is nie sonder vele probleme nie, dalk eerder n "tag en Release" spesie.
User avatar
NetEk
Full Member
Full Member
Posts: 119
Joined: Wed Jan 21, 2015 2:38 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by NetEk »

Die vleis gaan taai wees van so in die rondte swaai.... (dalk net suur druiwe van my kan af)
22 LR, 22 Hornet, 9mm, 7TCU, 7x64. 1/2 9,3
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by PWV »

wlm wrote:
PWV wrote:Iets ongeloofliks is besig om te gebeur!! :o
Met hierdie poll stem almal saam.
Wonder watse virus het onder lede versprei.?
Oom PeeWee
Ek stem nie saam nie. Ek is die m.... in vir Gawie se poll. Die tipe wild is volop in Williston en word nie hier as eksoties beskou nie. Ons jag hulle gereeld vir huisgebruik.
Sal moet kom inloer!
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by andre007 »

NetEk wrote:Die vleis gaan taai wees van so in die rondte swaai.... (dalk net suur druiwe van my kan af)
Voeg dan net n bietjie "meat tenderiser'' by >:D
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Gawie(13mm) »

Jakkie07 wrote:Wonder as jy so trop raak loop, vang jy hulle of jag jy hulle.
Ek gevind die aanhou van die spesie is nie sonder vele probleme nie, dalk eerder n "tag en Release" spesie.
Die tag is "cheap". Dominee, blom, kos en drank. Die "release" gaan jou geld kos. Dit is dan wanneer daai eksotiese kat jou kaal-gat uittrek. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by slagdop »

Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? :laugh:
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Frikkiedbr »

http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/nicethread.gif
Ja nee Gawie jy http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/stirthepot.gif lekker.

http://www.freesmileys.org/smileys/smiley-forum/popcorn.gif
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Gawie(13mm) »

En daar gebeur dit toe werklikwaar. :o
Twee persone voer hul demokratiese reg uit en stem "JA".

Ek troos myself daaraan dat die wet van gemiddeldes op die forum al aangetoon het dat ten minste 10% van die lede nie die volle draad lees voor hul komentaar lewer nie. Dan verstaan en begryp 50% van daai 10% ook nie mooi wat hul wel gelees het nie. >:D Die ander 50% is net stroom-op.

Ek het darem nog geen PM's ontvang nie. :police:

Lekker naweek vir julle warmbloediges.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by Frikkiedbr »

Jy is 'n regte man vir Bok vir sport 8)

Mooi naweek ook en hou die cool kant bo of die punt >:+
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog 'n poll oor eksotiese gediertes.

Post by PWV »

Gawie, moenie vrae ontduik soos no. 1 nie!
Slagdop het 'n vraag gevra: "Nou Gawie, wat is die aanbevole kaliber en skoot plasing? "
Post Reply