Aimpod te wen in fondsinsameling
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Aimpod te wen in fondsinsameling
Nico Harris het goedgunstiglik vir ALRHA ’n Aimpod geskenk vir uitloting om fondse vir ALRHA bymekaar te maak.
Dit gaan soos volg werk, elke lootjie kos R50 en na dat die POP na my gestuur is by eugene@africanlrhunters.co.za, sal ek aan jou ’n nommer toeken en vir jou terugstuur. Vir elke kaartjie van R50 wat jy koop, kry jy 'n nommer.
Inbetalings kan in die volgende bankrekening gedoen word:
ALRHA
Nedbank
Rekeningnommer: 1083771760
Takkode: 101267 (00 moet bykom vir party banke)
Die trekking sal plaasvind op 11 April 2015 tydens ALRHA se AGM en elke ALRHA lid wat ’n kaartjie gekoop het en die AGM bywoon, sal ’n addisionele gratis kaartjie ontvang wat sal deel vorm van die trekking.
Enige iemand is welkom om deel te neem, nie net ALRHA lede nie.
Hier is fotos van die Aimpod:
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20002_zpswvtcrozf.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20003_zpsakbkfhap.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20004_zpswzg4qpky.jpg
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/Aimpod%20005_zpskdlhx6nh.jpg

Aim small, miss small
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Aim small, miss small
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Eugene,Eugene wrote:Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Wat kos die aimpod as jy dit nuut wil koop?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
FC, eks nie seker nie, meer as R50! Ek dink hier by R900 rond? G&G versprei hulle.FCLoretz wrote:Eugene,Eugene wrote:Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Wat kos die aimpod as jy dit nuut wil koop?
Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Ek sal verseker n kaartjie of 2-3 koop einde van die maand!
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Eugene wrote:Is daar niemand wat belangstel om vir R50 'n Aimpod wil wen nie?
Dis soos ons Jag Kompitisie vir LERS SA waar niemand R100 wil betaal om n dag jag tewen vir n SWB....
viewtopic.php?f=135&t=39098
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Lyk my geld is maar skaars die tyd van die maand en die skoolvakansie lê voor 
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Bump!! Dis nie meer lank voor die trekking nie!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
- Fonsie
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Eugene, ek sal 2 x neem, POP oppad na jou toe.
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Eerstens, baie dankie aan Nico Harris vir die skenk van die Aimpod vir hierdie loting.
Tweedens, baie dankie aan almal wat hierdie kompetisie ondersteun het. Daar is in totaal 31 kaartjies verkoop.
Die Aimpod is gewen deur Jacus Visagie, kaartjie nommer 23.
Tweedens, baie dankie aan almal wat hierdie kompetisie ondersteun het. Daar is in totaal 31 kaartjies verkoop.
Die Aimpod is gewen deur Jacus Visagie, kaartjie nommer 23.
Aim small, miss small
-
Klopper
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Fri Feb 17, 2012 7:19 am
Re: Aimpod te wen in fondsinsameling
Damn ek het duim vas gehou vir daai een
Geluk Jacus geniet hom!