Groete Tertius.
Haelgeweer doppe
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Haelgeweer doppe
Dagse ouens wil gou hoor waar ek Haelgeweer doppe kan kry? Ek het vir my n lee load-all2 herlaai stel gekoop wil nou begin herlaai. As iemand dalk doppe het wat rondle, laat weet bietjie
Groete Tertius.
Groete Tertius.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Haelgeweer doppe
Gaan na die volgende SA jagters tak skiet, as hulle koei duif ook skiet.
Baie min manne by ons tel hulle doppe op
Baie min manne by ons tel hulle doppe op
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Haelgeweer doppe
Ek weet SA Jagters doen belaglikke goed, maar wanneer het hulle die koei duif ingebring?Beer (Christo) wrote:Gaan na die volgende SA jagters tak skiet, as hulle koei duif ook skiet.
Baie min manne by ons tel hulle doppe op
Eers die heilige lyn op 300m, toe die smartie bok aanval, en nou dit?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Haelgeweer doppe
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Haelgeweer doppe
100 genoeg?
Stuur jy posadres.
Stuur jy posadres.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1650
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Haelgeweer doppe
Waar is jy... ek het duisende
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
Jislaaik dit sal Great wees! Thanx baie. My pos Adress is Erica Straat 6 Riversdal 6670.Christo wrote:100 genoeg?
Stuur jy posadres.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
Jis eks Van Riversdal hier in die Weskaap. Wil jy onslae raak van al daai doppies?BeesBreet wrote:Waar is jy... ek het duisende
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1650
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Haelgeweer doppe
Eks in natal
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1650
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Haelgeweer doppe
Wanneer kom jy warem see toe?
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
Nie enigetyd gou nie. Is maar hier naby stilbaai hahaBeesBreet wrote:Wanneer kom jy warem see toe?
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1877
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Haelgeweer doppe
Ek sit ook met n paar duisend doppe in sakke hier in my garage. Meestal Clever en Diana. Sal kyk hoeveel ek in n boks kan kry, weeg, en uitvind wat posgeld sal kos.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
jis jis458Exp wrote:Ek sit ook met n paar duisend doppe in sakke hier in my garage. Meestal Clever en Diana. Sal kyk hoeveel ek in n boks kan kry, weeg, en uitvind wat posgeld sal kos.
Sal dit rerig baie baie waardeur, magtie julle ouens help n man rerig baie mooi hier op die Forum, hier voel n man sommer tuis en leer ook sommer baie by mekaar. Se net as ek ook iewerste kan help in die toekoms.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Haelgeweer doppe
Tersius, die Load all het n paar truuks aan hom. Ek het baie met een gelaai, en doen nog elke nou en dan. Gee my n lui dat jy nie weer die wiel hoef uit te vind nie. 0829052620
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Haelgeweer doppe
Ek wag net vir my geweer lisensie, dan ry ek af mosselbaai toe. Moet stilbaai toe ook gaan. Sal jou n paar doppe bring. Ekt ook so paar doppe. Moet net onthou. Herhinder my net so elke paar weke asseblief.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
Goeie more Dewald Sal so maak. Het hom vir lekker goedkoop gekry. Met n toe blikkie 100 swartklip Primers. Hy kort net daai rooi goedjies wat jy in die slide sit vir verskillende ladings en shots. Hy is huidiglik opgestel vir 1 1/2 met 168 op die kruit hopper.Pappabeer wrote:Tersius, die Load all het n paar truuks aan hom. Ek het baie met een gelaai, en doen nog elke nou en dan. Gee my n lui dat jy nie weer die wiel hoef uit te vind nie. 0829052620
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
Thanks Baie Marthinus, kom julle bietjie kuier by die see?vir Watse lisensie wag jy nou?marthinus100 wrote:Ek wag net vir my geweer lisensie, dan ry ek af mosselbaai toe. Moet stilbaai toe ook gaan. Sal jou n paar doppe bring. Ekt ook so paar doppe. Moet net onthou. Herhinder my net so elke paar weke asseblief.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Haelgeweer doppe
Het groot geword op stilbaai, sal altyd my huis wees. Het nou net n strandhuis da en ma en suster bly op mosselbaai. Het so paar weke terug n beretta 1301 gekoop by bay guns. Wag nou net vir lisensie.
Glock 17 Gen4
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
Beretta 1301 comp 24"
Daniel Defense DDM4 V7 Pro
Brno Mod 2e
-
hechtersa
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:13 pm
Re: Haelgeweer doppe
Dag se. Ek is nuut op die forum se ek lees nou maar so deur als. As ek kan vra waar het jy daai herlaai stel gekoop en wat is die prys. Het jy ook al uitgewerk wat kos dit om n hael patroon te laai? Groete.Tertius Steyn wrote:Dagse ouens wil gou hoor waar ek Haelgeweer doppe kan kry? Ek het vir my n lee load-all2 herlaai stel gekoop wil nou begin herlaai. As iemand dalk doppe het wat rondle, laat weet bietjie
Groete Tertius.
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
jis jis hoegaan dit? Ekt die stelletjie vir R500 tweede hands gekoop met n blikkie swart klip primers wat nog toe is. Herlaai komponente is maar soos volg:hechtersa wrote:Dag se. Ek is nuut op die forum se ek lees nou maar so deur als. As ek kan vra waar het jy daai herlaai stel gekoop en wat is die prys. Het jy ook al uitgewerk wat kos dit om n hael patroon te laai? Groete.Tertius Steyn wrote:Dagse ouens wil gou hoor waar ek Haelgeweer doppe kan kry? Ek het vir my n lee load-all2 herlaai stel gekoop wil nou begin herlaai. As iemand dalk doppe het wat rondle, laat weet bietjie
Groete Tertius.
Ekt so rukkie terug n paar doppies by oom Christo gekry, maar as jy naby n skietklub bly of aan een behoort ,behoort jy n klomp doppies op te tel.
Slagdop 50-60c
Kruit 65-70c as jy S121 gebruik
Wads 22-30c
Lood 40-80c. Indien jy nie self lood giet nie, kan jy lood by kleibane teen n goeie prys kry, ek bestel myne maar altyd deur bayguns. Maar sal gou more n email stuur en vir jou n prys lys kry, los net jou Email adress vir my.
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
hechtersa
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:13 pm
Re: Haelgeweer doppe
Baie dankie. Ek is ook nou opsoek na so stel maar dis maar skaars in SA. Mens kan dit van amerika ook bestel mens is maar altyd net bang die goed kom nie by jou uit nie. Baie dankie vir die inligting. My email adres is hechtersa@lantic.net
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
sal gou more vir jou uitvind, en laat weet as ek miskien wil verkoop. Oja en Baie welkom op die Forum!hechtersa wrote:Baie dankie. Ek is ook nou opsoek na so stel maar dis maar skaars in SA. Mens kan dit van amerika ook bestel mens is maar altyd net bang die goed kom nie by jou uit nie. Baie dankie vir die inligting. My email adres is hechtersa@lantic.net
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
hechtersa
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:13 pm
Re: Haelgeweer doppe
Ek het toe n Lee Load All gekry maar nou kan mens nie die sellior & bellot doppe laai nie en ekt het 100'e van die goed. As enigiemand weet waar ek ander doppe kan kry sal ek bly wees. Dankie
- Tertius Steyn
- Full Member

- Posts: 241
- Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm
Re: Haelgeweer doppe
Jis jis, wats fout? Hoekom kan jy hulle nie laai nie?hechtersa wrote:Ek het toe n Lee Load All gekry maar nou kan mens nie die sellior & bellot doppe laai nie en ekt het 100'e van die goed. As enigiemand weet waar ek ander doppe kan kry sal ek bly wees. Dankie
Groete Tertius
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________
From a place they can not see, Comes a sound they will not hear
-
hechtersa
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Sun Jul 12, 2015 4:13 pm
Re: Haelgeweer doppe
Binne in die dop onder is n harde plastiek rand. Die wads wat mens te koop kry is baie langer is die oorspronklike wad in die patroon. As ek die wad in die dop druk stan hy bo die patroon uit.
