Middag almal,
Ek kan n Musgrave Mod 90 aksie(soos nuut) te koop kry en wil net n paar vrae vra/ opienies kry oor die aksie se akuraadheids potensiaal in vergelyking met Remington 700 ,Howa 1500 of Tikka t3 aksies.Ek gaan vir my seun n .243 AI bou en moet n besluit maak oor die aksie.
Baie dankie
Terven
Musgrave mod 90 aksie
-
terven
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Musgrave mod 90 aksie
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.

- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Musgrave mod 90 aksie
Hi Terven
Ek wil jou nie af raai om daai aksie te koop nie, wil net se wat ek al onder vind het met so aksie. My pa het jare gelede n' nuwe 30-06 model 90 gekoop en met die tyd het ek die geweer oorgevat by hom. Dit wat ons ondervind het of altans my pa was dat die slot stram toegemaak het met n' ronte in die kamer. Om by te se, dit was met verskillende rak patrone, nie self gelaaide patrone nie. So het my pa die geweer meer as een keer na n' geweer smit gevat maar hulle kom ook toe nie die probleem uit gesorteer het nie. So het ek ouer geword en op al die jagte saam met my pa het ek met daardie 30-06 geskiet. Daai bietjie stram toemaak het ek nie eers gevoel as die adrenalien begin vloei nie. Ek dink tot vandag toe my pa was maar net meer lief vir sy 243 ook in n' Musgrave. Lang storie nou, maar wat akkuraatheid betref was daar geen fout nie. Het onlangs daardie 30-06 verkoop en n' 30-06 BRNO gekoop. Tyd sal leer of dit die regte besluit was. Moet by se ek het na Tikkas gaan kyk en hulle aksies loop soos stroop.

BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
-
Schalk.vdB
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Thu Mar 21, 2013 6:31 pm
Re: Musgrave mod 90 aksie
Terven
Ek het 2 gewere met model 90 aksies. 'n 308 win en 'n 375 H&H en ek het hulle al vir baie jare en het al baie, baie skote met hulle geskiet en hulle is nog net so goed soos toe ek hulle gekoop het.
As ek Hendrik van Rensburg se olie opsit soos hy in die akkurate ketting beskryf loop die aksies asof hulle op bearings loop.
Onthou net dit is 'n "Push feed" aksie en dit beteken die dop word nie vas gehou gedurende die voer proses soos met die Mauser tipe aksies nie. Die uit trekker van die dop is maar 'n klein stukkie metaal en ek moes al die 308 se uittrekker vervang.
Of hy sal werk in die 243 AI ek dink so maar dis net my opinie

SR = M
Solid rest is equal to meat
Solid rest is equal to meat
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Musgrave mod 90 aksie
Met skoon patrone en 'n skoon kamer sal daar nie probleme wees nie.243RSA wrote:Terven
Onthou net dit is 'n "Push feed" aksie en dit beteken die dop word nie vas gehou gedurende die voer proses soos met die Mauser tipe aksies nie. Die uit trekker van die dop is maar 'n klein stukkie metaal en ek moes al die 308 se uittrekker vervang.
Of hy sal werk in die 243 AI ek dink so maar dis net my opinie
Laat kyk wel na die aksie - en as dit 100% konsentries is, het jy 'n baie goeie opsie in die Musgrave Mod. 90. Seker ook baie goedkoper as die ander aksies
-
terven
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Musgrave mod 90 aksie
Baie dankie vir die raad
Mooi dag