Rugby Wêreldbeker Kompetisie
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Goeie more al die lede,
Bryanston Parallel Medium Skool se fondsinsameling hierdie jaar bied jou die kans om net vir R50.00, WB Rugby te gaan kyk in Engeland. Die Prys sluit in:
Vlugte
4 Aande Akkomodasie
Kaartjies vir 2 wedstryde (3de uitspeel wedstryd en Finaal)
R10,000.00 sakgeld
Die prys is ongeveer R120,000.00 werd en jy kan jou vrou, of meisie of fluzie of wie ookal saamvat (Prys is vir 2 persone)
Ek sal later gou die bankdetails hier opsit, maar sit solank julle name op die lys as julle sou belangstel.
Groete en lekker dag
Johan
PS: Ek heg die amptelike skoolbrief aan vir verder details
Bryanston Parallel Medium Skool se fondsinsameling hierdie jaar bied jou die kans om net vir R50.00, WB Rugby te gaan kyk in Engeland. Die Prys sluit in:
Vlugte
4 Aande Akkomodasie
Kaartjies vir 2 wedstryde (3de uitspeel wedstryd en Finaal)
R10,000.00 sakgeld
Die prys is ongeveer R120,000.00 werd en jy kan jou vrou, of meisie of fluzie of wie ookal saamvat (Prys is vir 2 persone)
Ek sal later gou die bankdetails hier opsit, maar sit solank julle name op die lys as julle sou belangstel.
Groete en lekker dag
Johan
PS: Ek heg die amptelike skoolbrief aan vir verder details
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by gillie on Tue Apr 28, 2015 7:28 am, edited 1 time in total.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Johan
Ek sal vier kaartjies vat.
Groete
Flip
Ek sal vier kaartjies vat.
Groete
Flip
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Hier gaan ek ook my geluk probeer met 2 kaartjies 
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Dankie manne! Ek het meer detail gespot in die vorm van die skoolbrief. Kry hom maar daar bo.
Julle sal sien dat die wenner van die kaartjieverkope ook n geldjie kan wen. So hier is die voorstel, as ek die kaartjieverkope sou wen, sal ek die geld skenk aan n "chartiy" of "cause" van die forum se keuse. Hetsy dit is om by te dra aan n persoon se eerste jagtog ooit of wat ookal die forum besluit is die "most deserving".
Ek sal julle in PM kontak om julle details te kry.
Bankdetails:
JP Geldenhuys
RMB/FNB
Rek no: 62524822625
Takkode: 260 505 (Tyger Vallei)
Ek moet die geld self oorplaas.
Sodra ek jou geld het, stuur ek n kopie van jou kaartjie.
Dankie weereens
Julle sal sien dat die wenner van die kaartjieverkope ook n geldjie kan wen. So hier is die voorstel, as ek die kaartjieverkope sou wen, sal ek die geld skenk aan n "chartiy" of "cause" van die forum se keuse. Hetsy dit is om by te dra aan n persoon se eerste jagtog ooit of wat ookal die forum besluit is die "most deserving".
Ek sal julle in PM kontak om julle details te kry.
Bankdetails:
JP Geldenhuys
RMB/FNB
Rek no: 62524822625
Takkode: 260 505 (Tyger Vallei)
Ek moet die geld self oorplaas.
Sodra ek jou geld het, stuur ek n kopie van jou kaartjie.
Dankie weereens
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Baie dankie vir die ondersteuning sover.
Vir die res wat die post nou vir die eerste keer sien, R50 is darem min geld vir so lekker trippie !
Vir die res wat die post nou vir die eerste keer sien, R50 is darem min geld vir so lekker trippie !
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Wat moet ek as verwysing opsit?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Gebruik net jou naam en van as verwysingChris Swart wrote:Wat moet ek as verwysing opsit?
Baie dankie
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Dankie.gillie wrote:Gebruik net jou naam en van as verwysingChris Swart wrote:Wat moet ek as verwysing opsit?
Baie dankie
Sal vanaand oorbetaal.
Hier wil ek ook 'n naam in die hoed hê.
Is daar 'n beperking op die aantal kaartjies wat verkoop word?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Hi ChrisChris Swart wrote:Dankie.gillie wrote:Gebruik net jou naam en van as verwysingChris Swart wrote:Wat moet ek as verwysing opsit?
Baie dankie
Sal vanaand oorbetaal.
Hier wil ek ook 'n naam in die hoed hê.
Is daar 'n beperking op die aantal kaartjies wat verkoop word?
Geen beperkings nie
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
My kaartjies is betaal.
Julle ander manne kan maar los - die prys is myne
Dawie
Julle ander manne kan maar los - die prys is myne
Dawie
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Ek sal ook 2 vat asb!
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
More almal
Ek het nog n paar boekies gekry, so julle kan maar gooi !
Lekker dag
Ek het nog n paar boekies gekry, so julle kan maar gooi !
Lekker dag
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Onthou om julle kaartjies te koop voor 6 Junie as jy die kans wil staan omdie prys te wen.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Nog net 2 weke voordat iemand 'n trip na die Wereldbeker rugby wen, kry julle kaartjies voor dit te laat is
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Payday is maandaggillie wrote:Nog net 2 weke voordat iemand 'n trip na die Wereldbeker rugby wen, kry julle kaartjies voor dit te laat is
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Chris Swart wrote:Payday is maandaggillie wrote:Nog net 2 weke voordat iemand 'n trip na die Wereldbeker rugby wen, kry julle kaartjies voor dit te laat is
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Ek het vir jou oorbetaal vir 2 kaartjies. Ek het "Hein22" as verwysing gebruik, laat weet asb es ek bewys van betaling vir jou moet stuur.
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Ek het vir 4 kaartjies betaal. Verwysing is Francoisw. Kies wenbkaartjies asb 
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Laasste week om jou kaartjies te kry, trekking is komende Saterdag, 6 Junie
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
En toe?
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Hi JacoJacoW wrote:En toe?
'n Ene "John Roux" het gewen... jammer vir julle, en weereens dankie vir die ondersteuning. Ek het ook nie die prys gewen vir meeste kaartjies nie, alhoewel ek diep in die 90 kaartjies gaan draai het.
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
Dankie vir die terugvoer. Ai dis jammer een van ons manne het nie gewen nie en dat jy nog n paar kaartjies nodig gehad het...
Hoop "John Roux" geniet dit.
Lekker dag verder.
Hoop "John Roux" geniet dit.
Lekker dag verder.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Rugby Wêreldbeker Kompetisie
So toe lui die foon vroeër vanoggend, ons het die 4de meesste kaartjies verkoop en wen R350... So julle moet maar skreeu waarheen ek die geld moet stuur. Dalk kan die moderators bietjie leiding gee ?Julle sal sien dat die wenner van die kaartjieverkope ook n geldjie kan wen. So hier is die voorstel, as ek die kaartjieverkope sou wen, sal ek die geld skenk aan n "chartiy" of "cause" van die forum se keuse. Hetsy dit is om by te dra aan n persoon se eerste jagtog ooit of wat ookal die forum besluit is die "most deserving".

