Help asb.
Ek moet n trekker aankoop en verkieslik nie n nuwe een nie maar n model wat nei ouer as so 5jr is nie met lae ure en in top kondiesie. Wil nog n laaigraaf ook opsit vir winter grondwerke.
My behoeftes: +- 60kw kllas
n beproefde reeks - werksesel
4*4 aandrywing
geen turbo
verkieslik geen elektronika
parte en diens maklik beskikbaar
hierdie ou toppie het so bietjie agter geraak in die trekker wereld en soek asb n kortlys van wat ek kan voor soek. As die agente my vra wat soek ek dan sal ek hulle ten minste kan antwoord met n maak en modelnr. Werk nog met 3 JD 2030 so 1971- 1974 modelle.
Sien uit na julle aanbevelings en verskoon dat ek die post onder draadbaler ook gesit het.
Groete Biker
TREKKER
-
HVZ
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Jan 20, 2010 4:43 pm
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: TREKKER
Biker
FORD 8030
Bietjie groter maar alles wat jy soek en ratel taai
FORD 8030
Bietjie groter maar alles wat jy soek en ratel taai
Knou die gediertes AF.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: TREKKER
HVZ en Chris
Dankie vir julle inset. Is dit nou konsensus manne
Laait weet tog.
Groete Biker
Dankie vir julle inset. Is dit nou konsensus manne
Laait weet tog.
Groete Biker
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: TREKKER
Chris
Het toe n Ford 8030 raakgeloop .
Groete Biker
Het toe n Ford 8030 raakgeloop .
Groete Biker
- Chris101
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am
Re: TREKKER
Pas hy jou
Ek het so paar jaar terug met hulle grond geskuif en gelaser
baaaie nice
Hoop jy geniet hom
Chris 101
Ek het so paar jaar terug met hulle grond geskuif en gelaser
baaaie nice
Hoop jy geniet hom
Chris 101
Knou die gediertes AF.
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: TREKKER
Chris
Hy is nie nuut nie [1997] Enjin oorgedoen maar vir my tipe werk sal hy my hopenlik oorleef.
Groete Biker
Hy is nie nuut nie [1997] Enjin oorgedoen maar vir my tipe werk sal hy my hopenlik oorleef.
Groete Biker
