Manne ek hoor die nwk Jason het lelik seergekry. Het iemand dalk vir ons details em hoe sy toestand is huidiglik.
Ons dink aan hom in ons gebede
Jason Badenhorst in helikopter ongeluk
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jason Badenhorst in helikopter ongeluk
Goed, beter, 6millimeter!
- Armand9
- Sr. Member

- Posts: 324
- Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm
Re: Jason Badenhorst in helikopter ongeluk
Dankie Geno. Dit lyk baie ernstig. Ons kan maar net vertrou!
