Waar in Randburg / Johannesburg omgewing kan mens bogenoemde probleempie laat regstel? My windbuks is al 'n hele paar dekades oud en nou moet ek die beskadigde korrel weer laat opbou of dalk sommer vervang. Wat sal dit min of meer kos?
Ek luister graag na jul advies.
Groetnis
BSA Meteor Windbuks - korrel beskadig
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BSA Meteor Windbuks - korrel beskadig
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=136&t=42092
Kyk die laaste post van Oom Piet, die man is in Malanshof.
Kyk die laaste post van Oom Piet, die man is in Malanshof.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: BSA Meteor Windbuks - korrel beskadig
Baie dankie vir die vinnige antwoord, Capt Oblivious. Ek het vir Piet gevra om my die man se kontakinligting te gee. Malanshof is lekker naby aan my woonarea.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 88#p505188
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 88#p505188
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: BSA Meteor Windbuks - korrel beskadig
As jy oorspronklike parte kan opspoor vir die meteor gaan jy hoes. Vincent behoort te kan help
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: BSA Meteor Windbuks - korrel beskadig
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: BSA Meteor Windbuks - korrel beskadig
Baie dankie, sal hom vandag skakel.