Een-stuk basis vir RSA aksie

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
Henna308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am

Een-stuk basis vir RSA aksie

Post by Henna308 »

Goeie more menere

Ek het huidiglik Thor basisse en ringe (die wat links en regs kan stel) op my geweer maar wil nou kyk vir 'n een-stuk basis met 'n 20 MOA Picatinny rail of iets soortgelyks. Die 20 MOA is dalk ook nou nie die einde van die wêreld nie. Watse basis kan ek daar opsit? Iemand het gepraat van Shuldts & Larsen (verskoon die spelling as dit verkeerd is) maar ek verneem dis nou nie die mees gewildste basis om in 'n winkel te kry nie.
Post Reply