n App vir die stand van die maan?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
n App vir die stand van die maan?
Is daar n app beskikbaar wat aandui wat die stand van die maan is en hoe laat die maan opkom/ondergaan? Ek het twee weervoorspelling app's, maar dit noem bloot hoe laat die son opkom en sak
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: n App vir die stand van die maan?
Ek sien 'n paar op Playstore vir Android en op iStore vir iPhone ook. Search net vir moon phase in die betrokke apps.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: n App vir die stand van die maan?
Jy hom nie op jou GPS nie??James Wilson wrote:Is daar n app beskikbaar wat aandui wat die stand van die maan is en hoe laat die maan opkom/ondergaan? Ek het twee weervoorspelling app's, maar dit noem bloot hoe laat die son opkom en sak
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Deon R
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am
Re: n App vir die stand van die maan?
Hier die een werk nogal lekker: http://www.universetoday.com/97213/phas ... d-android/
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: n App vir die stand van die maan?
Kyk hier as jy Android foon het. http://www.androidapps.com/curated-apps ... droid-apps
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: n App vir die stand van die maan?
Ek gebruik www.moonphasepro.com se app op my Android foon.
Goed, beter, 6millimeter!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: n App vir die stand van die maan?
Ek moes waarskeinlik genoem het dat ek van Iphone gebruik maak. Sal kyk hoeveel van die android apps is ook by appstore beskikbaar.
Kobus my gps is nie altyd by my nie
Kobus my gps is nie altyd by my nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: n App vir die stand van die maan?
Dankie vir die inligting
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: n App vir die stand van die maan?
Ter info, ek het die Moon Phase + app gekoop. Wys tye van maan opkom en sak asook fase van die maan
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: n App vir die stand van die maan?
Ek gebruik ''Phases of the moon". Verniet op fone wat Android gebruik. Wys ook die maan se fase, opkom en saktyd
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: n App vir die stand van die maan?
moet se my ou garmin mis hom nie met meer as 5-10 min nie
HOU HOM DAAI DIKTE
