Vortex BDC reticule
-
jnortje
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Apr 09, 2013 9:17 pm
Vortex BDC reticule
Manne, ek wag vir my 300WSM lisensie, en intussen kyk ek rond vir n teleskoop. Ek het Vortex op my ander 3 gewere so ek sal seker maar by Vortex bly. Ek wil by die local club aansluit wat F klas en Ftr skiet.Dit sal help om Sport Status te behou en dan leer ek sommer ook meer van toestande lees vir ver teiken skiet. As die sport my regtig intereseer sal ek later werk aan n geweer net vir die sport as finansies dit toelaat. So ek wil jag met die Nosler 300wsm en nou en dan saam met my vriend gaan skiet met klub oefeninge. Ek het n Vortex Viper 4-16 by 50 met BDC op my 223 en die BDC werk verbasend goed. Ek het die gong al laat lui op 500m as ek mik waar die kruishaar begin dik word onder die 400m hash merkie. Dink julle dieselfde teleskoop met BDC sal goed werk op die 300 as ek 900m wil teiken skiet. Sal die Scope se "OP" verstelling my kan kry tot op 900m of selfs verder en dan weer akkuraat kan zero. Ek gaan seker 190gr Nosler Custom Competitons skiet vir die oefeninge, sal maar kyk wat beskikbaar is wanneer lisensie deurkom en ek kan begin laai. Ek glo nie ek gaan meer as R10 000 he vir scope en basisse nie so n Vortex PST of Nightforce SHV is bietjie buite my begroting. Of moet ek eerder kyk na VORTEX se MOA reticule opsies? Ek sal julle manne met ondervinding se raad waardeer
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Vortex BDC reticule
Al probleem wat ek dink jy gaan he is dat hulle MOA reticle net op die Viper HST en PST beskikbaar is. Die HSLR met MOA reticle is sover ek weet in FFP, dit beteken hulle almal gaan buite jou budget wees.
Maar ek glo indien jy n twenty MOA rail gaan opsit mag jy dalk daar kom met n 300. Die Viper HS het 50MOA totale adjustment. Plus 20MOA vir die rail dan het jy redelik baie spasie.
Oor kwaliteit hoef jy nie te bekommer nie. My HSLR en PST reset altyd baie mooi na zero.
Maar ek glo indien jy n twenty MOA rail gaan opsit mag jy dalk daar kom met n 300. Die Viper HS het 50MOA totale adjustment. Plus 20MOA vir die rail dan het jy redelik baie spasie.
Oor kwaliteit hoef jy nie te bekommer nie. My HSLR en PST reset altyd baie mooi na zero.
"Failure is NOT an Option"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Vortex BDC reticule
Ek sou se kry die vortex viper 6.5-20x44 of 50
Met die BDC ret. Ek het een vir my 375h&h en wil eendag een kry vir my 243. Dit werk werklik baie goed vir my.
Met die BDC ret. Ek het een vir my 375h&h en wil eendag een kry vir my 243. Dit werk werklik baie goed vir my.
-
jnortje
- Newbie

- Posts: 42
- Joined: Tue Apr 09, 2013 9:17 pm
Re: Vortex BDC reticule
Dankie.....ek dink ek moet my budget nog rek met so R2000 .