Superbru - Jaracal RWC 15

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by dawiec »

wag vir die Kaptein se approval
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

dawiec wrote:wag vir die Kaptein se approval
Saam met Dawie staan ons nou op 75.

Manne, onthou om jul keuses voor vannaand se afskop te maak.
Moet nou nie kom huil en sê jy het nie geweet nie. Dit sou lekker wees om 100 man te hê, maar ek is seker dat een of twee man na rustyd vannaand gaan wakker skrik. >:+
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
dawiec
Hero Member
Hero Member
Posts: 625
Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by dawiec »

gaan lekker wees om julle geld te vat! >:D >:D >:D
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Philip_R »

Gawie(13mm) wrote:
FHM wrote:
Wonder wie is so braaf om homself Jonathan Kaplan te heet...?
Is die man homself. Jy ken miskien 'n paar spinnekoppe, maar ek ken 'n paar manne wat ken van. >:D

Nee Pella, ek grap sommer. Superbru laat jou toe om 'n paar celebs se keuses te sien. Dit reflekteer egter nie op ons telkaart nie.

Ek het hom en Werner Swanepoel op gesit vir interessantheid.
Gelukkig sê jy "celebs" en nie "experts" nie, ou Kaplan is een van die groot voorstaanders van sy eie reels interpreteer en nie die reelboek lees en dit wat daar staan blaas nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by FHM »

Ek sien die houtlepel vir ronde 1 is Grootfontein toe... ;)

Hy was amper in Tsumeb hoor.... :o
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Supacow tel al weer die velle voor die bokke geskiet is. ;D

Ons gee jou die een. As ek nou net die Japs "ge-back" het in plaas van om hul te spot, so ek nou bo-op die mishoop gestaan het >:D.

Ons laat sak ons koppe ook nou vir 'n minuut van stilte vir ene Mnr. Pille, wat nie net moes toesien hoe die Bokke verloor en hy die houtlepel vat nie, maar sy Blou Kalfies het weer in die hek geduik op Nuweland. >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Piet Pille »

Nouja, nou moet Namibia net nog wen dan het ek 'n comeback of note van 2 weke terug waar ek heel laaste en houtlepel was na rondte 1....
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Supacow »

Supacow het al 3 wat in die koelkamer hang. Die vellestoor raak ook nou bietjie vol. Wil iemand nie bietjie oorvat?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Supacow »

Supacow verneem ook daar is weer fout met die posdiens aangesien Week1 en 2 se pette nogsteeds nie afgelewer is ;D
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Supacow wrote:Supacow verneem ook daar is weer fout met die posdiens aangesien Week1 en 2 se pette nogsteeds nie afgelewer is ;D
images-2.jpg
images-2.jpg
Daar hy!!!
Jy verdien dit maat!!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Piet Pille wrote:Nouja, nou moet Namibia net nog wen dan het ek 'n comeback of note van 2 weke terug waar ek heel laaste en houtlepel was na rondte 1....
Van zero tot hero!!!!!!
"Piet Perfek", sou ek sê. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Supacow »

Supacow wil net vir 13mm bedank vir die voortreflike ontwerp van die nuwe geelpet. Sal maar die Jaracal logo soos met Die Bokke op die mou moet dra.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Supacow wrote:Supacow wil net vir 13mm bedank vir die voortreflike ontwerp van die nuwe geelpet. Sal maar die Jaracal logo soos met Die Bokke op die mou moet dra.
Gedog jy sal daarvan hou! ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Piet Pille »

Gawie(13mm) wrote:
Piet Pille wrote:Nouja, nou moet Namibia net nog wen dan het ek 'n comeback of note van 2 weke terug waar ek heel laaste en houtlepel was na rondte 1....
Van zero tot hero!!!!!!
"Piet Perfek", sou ek sê. ;D
Meer iets soos"Piet 'Flash in the pan" Pil"......
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by FHM »

Goeie blik%$#% ek sien nou eers hoe het Piet geklim met 54 posissies!!!
Jy moet scores lock voor die games, nie as hulle klaar issie!

Baie goed gedoen ou Piet wragtig! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by PWV »

FHM wrote:Goeie blik%$#% ek sien nou eers hoe het Piet geklim met 54 posissies!!!
Jy moet scores lock voor die games, nie as hulle klaar issie!

Baie goed gedoen ou Piet wragtig! ;)
You never know what the ape can does! ++>:
User avatar
Piet Pille
Hero Member
Hero Member
Posts: 2092
Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Piet Pille »

Nou moet die Biltongboere net daai klomp pynappelvreters trap
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Piet Pille wrote:Nou moet die Biltongboere net daai klomp pynappelvreters trap
Ek sal darem self erg in my noppies wees as die Biltong boere die eiland manne karnuffel. Ek reken dat as hul by hul strukture bly en die manne nie onder hul velle inkruip nie, my Superbru punte heel skaflik sal lyk na rondte 3. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JDKey
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 318
Joined: Fri Apr 12, 2013 9:14 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by JDKey »

Ek sien superbru het die verkeerde namibia georgia telling op, laat my goed lyk vir n ruk ++>:
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

JDKey wrote:Ek sien superbru het die verkeerde namibia georgia telling op, laat my goed lyk vir n ruk ++>:
Dankie tog, ek dag ek droom. ;D

17-16 vir die "Kashvilli's" >:D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by FCLoretz »

So ons is 3 weke weg!!! Wie gaan bo eindig?
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Ek sien daar is 'n paar manne wat die dobbelsteen gegooi het vir die rondte.
Ek het self by een van die wedstryde gewaag en gaan lang trane huil of juig. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JR68
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by JR68 »

Eerste verrassing gaan wees Franse teen NZ.en tweede een Argentinia vs Ierland
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by Gawie(13mm) »

Gawie(13mm) wrote:Ek sien daar is 'n paar manne wat die dobbelsteen gegooi het vir die rondte.
Ek het self by een van die wedstryde gewaag en gaan lang trane huil of juig. ;D
Ek kan darem vanoggend glimlag.
Die Argentyne het my darem nie "gedrop" nie. ;D

Ek sien die manne wat reeds vir die semi's gekies het is erg verdeeld oor die uitslae. Die tellings lyk ook heel konserwatief, behalwe een lid wat reken die AB'S gaan ons stamp met 70 punte. :-X
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JR68
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am

Re: Superbru - Jaracal RWC 15

Post by JR68 »

Daai man het seker dagga gerook.Bokke BO
Post Reply