30-0kwes info

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

30-0kwes info

Post by Friedland »

Hi Julle,

Hoe kan ek bietjie uitvind oor die geweer?

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 30-0kwes info

Post by FHM »

Friedland,
Jy sal bietjie meer informasie moet gee as net die nommer.
Wat presies wil jy weet oor die geweer?

Watse maak is dit?
Het jy die geweer ge-erf of gekoop by n pel of by n handelaar?
Kan jy moontlik n foto van die hele kompleet geweer plaas?
Is daar enige ander merke of nommers / skrywes op die geweer - indien wel kan jy duidelike fotos daarvan plaas?
ens?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 30-0kwes info

Post by Apie »

Daai nommer lyk soos n musgrave met m98 aksie
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 30-0kwes info

Post by Johan Nel »

Friedland probeer sy post count opkry om iets te kan adverteer...en sy is nou klaar by 25 posts so gaan soek maar vir die advertensie.... O0
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 30-0kwes info

Post by FHM »

Johan Nel wrote:Friedland probeer sy post count opkry om iets te kan adverteer...en sy is nou klaar by 25 posts so gaan soek maar vir die advertensie.... O0
Aaah so!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=44773
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: 30-0kwes info

Post by Ashley »

FHM wrote:
Johan Nel wrote:Friedland probeer sy post count opkry om iets te kan adverteer...en sy is nou klaar by 25 posts so gaan soek maar vir die advertensie.... O0
Aaah so!
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=44773
Mooi gewaar! :laugh: :laugh: :laugh:
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: 30-0kwes info

Post by Friedland »

Hi Johan,
Ek sal daai ene maar vat as n grap!

FHM, Dit is n Musgrave. Ek het gehoop dat die reeksnommer dalk kan se in watter jaar dit vervaardig is.
Ek sal n draai by die geweersmid moet gaan maak en kyk of daar enige ander merke op is. Dis huidiglik nog in storage terwyl ek wag vir die lisensie.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: 30-0kwes info

Post by FHM »

Ek is seker Johan het jou been getrek >:D

Ek verstaan, nee my ou maat dan kan ek nie help nie - die Musgrave manne behoort te weet of daar betekenisse in die reeksnommer le. Sterkte! ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: 30-0kwes info

Post by junglejulian »

Dit is n gewone musgrave produksie geweer.die S98 staan vir standaard graad afwerking(verwys hoofsaaklik na kolf) mod98 slotaksie geweer.daar was ook n L98(lite) en D98(delux) modelle gewees.jou reeksnommer dui op die hoeveelste een vervaardig.sal heel moontlik n oorsprongklike musgrave loop op he alhoewel van die lope deur Ferlach verskaf was.dit bly nog steeds n uitstekende geweer wat met baie trots gebou is.
Friedland
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am

Re: 30-0kwes info

Post by Friedland »

Hi JungleJulian,

Baie dankie vir die info. Ek waardeer die moeite. Ek sal n paar fotos post sodra ek kans kry. Nou moet die polizei net hulle dinge agtermekaar kry sodat ek hom kan kry.

Groete
Post Reply