Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jean Marais »

Hou goeie moed. Payday is om die draai
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

R 9 200
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

R 9 400
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Hugo »

Ok ekt gekoop.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by BRNO (Pierre) »

Hugo wrote:Ok ekt gekoop.
Nou kan ek rustig gaan slaap. :angel:
Veiligheid eerste manne!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Silent Hunting »

BRNO (Pierre) wrote:
Hugo wrote:Ok ekt gekoop.
Nou kan ek rustig gaan slaap. :angel:
Grapgat.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Pryse is nou as volg:

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
7) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
12) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
13) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
14) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
16) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
17) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl

Dankie aan al ons borge.

Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam

R 11 300

R 12400
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Hugo »

15) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
Hi

Kan iemand die prys verduidelik, waar is die verblyf? En is waar is die Jag?

EK lees die ding verkeerd dink ek.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Hugo wrote:

Ek glo dit sal weer by Hein wees by Kalabaspan maar Robbie sal vir ons duidelikheid kan gee.

Groete
Jaco
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.
2) 1 x Std Boyds kolf van jou keuse geborg deur Pierre vd Merwe aka BRNO (Pierre)
3) ‘n Slagskaap geborg deur Martin aka Smitstertjies
4) Leer Ottoman geborg deur Imvusa Furniture Bloemfontein (Jakkalsgat Safaris)
5) 2 Vaalribbok Calvinia geborg deur Cassie Calvinia
6) 1 x Aim Knobb geborg deur Nico Harris
7) 1 x Aim Knobb Geborg deur Nico Harris
8) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
9) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
10) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
11) R500 afslag bewys vir Silent Hunt Silencer geborg deur Henk, Silent Hunt
12) Jaracal Jaghemp, Pet, Beanie, Fleece baadjie en serp geborg deur GreyGhostGear
13) RCBS 5.0.5 balkie skaal geborg deur Hein (Haan)
14) Voodoo Tactical cheek rest geborg deur Hein (Haan)
15) Garmin ETrex 30x geborg deur Hyper Auto Fleet Management (MichielC)
16) Verblyf vir 2 persone vir 3 dae. Kos, drinkgoed ens uitgesluit, wenner moet dit self voorsien.
Enige wild geskiet ter waarde van R4000.00. Bewerking van die wild by Wildshoekie gratis.
Geborg deur Robbie en Wildshoekie
17) Biki Bini Bos, 1X rooibok ram jag. 2 persone 3 nagte in die week - enige dag Maandag tot Donderdag.
Ingesluit is die gids tarief, verblyf, koelkamer. Geen kos of drank. Jagter kan voldag jag op die 1ste dag.
Normale jag reëls geld. borg gereel deur Carl
18) geweer belt van Els Fine Leather Co geborg deur Ivan Volschenk en gereel deur Carl

Dankie aan al ons borge.

Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam

So begin julle nou momentum gee aan die kompetisie.

R 16400
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Apie »

Eks in!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Jakkalsgat wrote:1) Koedoejag by ons op Weltevrede wat insluit: 1 x Koedoe, bul of koei, verblyf vir 2 persone vir 2 dae (etes,drank en vervoer van en na die plaas uitgesluit) Jakkalsgat Safaris en Weltevrede jagplaas.

R 17 200
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Alwyn »

Kalahari Messe sal so outjie in gooi.....

Hierdie is net n voorbeeld... Foto van die een wat geskenk word sal laater geplaas word,

P.S Hy sal "ambidextrous" wees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Alwyn baie dankie ons waardeer.

Groete
Jaco
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Jakkalsgat »

Jakkalsgat wrote:

19) Biltongmes van Kalahari messe waarde ongeveer R800, gereel deur Alwyn.

Dankie aan al ons borge.

Bank: FNB
Naam: Jaracal Kersfonds
Tak: 250 053
Rek: 6 256 501 1336
Verwysing: Jaracal Naam

So begin julle nou momentum gee aan die kompetisie.

R 17 200
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by FHM »

Alwyn wrote:Kalahari Messe sal so outjie in gooi.....

Hierdie is net n voorbeeld... Foto van die een wat geskenk word sal laater geplaas word,

P.S Hy sal "ambidextrous" wees

Alwyn, verduidelik gou vir my hoe is n 'ambidexterous' mes verskillend van n 'normale' mes? Sorry maar die een het my gevang en ek weet eerlikwaar nie...? :-\
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Hugo »

:-[ :-[ :-[ :-[
Last edited by Hugo on Thu Oct 29, 2015 4:28 pm, edited 1 time in total.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1237
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by heywillie »

my deel is gedoen
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
goodstuff
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm

Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by goodstuff »

Ek dog jy kan hom links ook gebruik ;)
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by FHM »

goodstuff wrote:Ek dog jy kan hom links ook gebruik ;)
Dis juis, kan mens nie enige standaard knipmes of jagmes links-om gebruik nie?
Of is die nou weer n Jaracal special.... ::) ?
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Hugo »

Oops, sorry, ek is verkeerd, my bad...
User avatar
Alwyn
Hero Member
Hero Member
Posts: 730
Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by Alwyn »

FHM

Op die biltong messe grind ek hom of an deen kant vir n regs handige persson (soos die een in die foto) of an die ander kant vir n links handige persoon. Daar is nie n reel wat se n mens moet dit so doen nie dis net iets anders. So die een gan ek altwee kante grind dan is hy soos n knipes of n jagmes.

Hoop dit maak sin.

Groete
Alwyn
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 8)
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jaracal Kersfonds Kompetisie 2015

Post by FHM »

Dankie Alwyn, ek virstaan dus le die snykant na links of regs met jou ander messe, maar die een maak jy inimirrelsirrel ;)

R 17 600
Post Reply