Kan iemand asb vir my inligting gee oor die roer gee nie om oor waarde nie net die info waar waneer en en en
Sorry maar ek wil net weet van die roer
270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
-
303
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Apr 07, 2011 3:48 pm
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
http://www.jaracal.com/download/file.php?id=12495
Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.
Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.
-
303
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Apr 07, 2011 3:48 pm
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
Ek sien die skakel maak moontlik nie reg oop nie, stuur vir my jou e pos dan stuur ek dit vir jou aan.
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
Baie dankie 303 ek het vir jou n epos gestuur303 wrote:Ek sien die skakel maak moontlik nie reg oop nie, stuur vir my jou e pos dan stuur ek dit vir jou aan.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
Daardie waarde is vir my bietjie hoog. Nuwe Howa of Savage is nie eers daar nie.303 wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=12495
Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Regie
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Fri Apr 10, 2015 8:04 am
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
Dankie manne julle is ysters ek raak net meer en meer verlief op my roertripodmvr wrote:Daardie waarde is vir my bietjie hoog. Nuwe Howa of Savage is nie eers daar nie.303 wrote:http://www.jaracal.com/download/file.php?id=12495
Hierdie skakel het die inligting wat jy soek , hulle is so R 15 000,00 werd afhangend van die toestand van loop ens.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
303
Jy het nie dalk so blaatjie oor die Musgrave M98 L reeks nie. Sal intresat wees om meer te weet oor die roer van my
Groete
Jy het nie dalk so blaatjie oor die Musgrave M98 L reeks nie. Sal intresat wees om meer te weet oor die roer van my
Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
303
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Thu Apr 07, 2011 3:48 pm
Re: 270 Musgrave model 80 waar is al die slim manne
Toelie jammer ek kan nie help nie , het ook maar die inligting oor die mod 80 op die forum gekry