Ek het n Gamo Nitro 4.5mm pellet waarmee ek oefen by die huis en sover werk hy baie lekker. My vraagie is eintlik heeltemal uit onkunde....
Ek weet eerlikwaar van pellet baie min. Wat is n IGT ram en watter voordeel kan ek uit my geweer kry om dit te doen?
Gamo Upgrades??
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Gamo Upgrades??
"Failure is NOT an Option"
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Gamo Upgrades??
Basies kom dit neer dat jou geweer nie 'n konvensionele veer het wat saamgepers word om die geweer aan te dryf nie. Dit werk eerder soos 'n bakkie se kappie deur wat deur 'n "Nitrogen Gas" silinder opgehou word se prinsiep.
Dus het jou geweer 'n ingeboude gas silinder wat jy soos 'n veer saampers om jou geweer dan aan te dryf. Dit behoort dan vir jou 'n meer soliede vuur aksie te gee met minder vibrasies teenoor 'n standard veer. Jou geweer hoort dus nie daai aaklige "twang" geluid te maak as jy dit vuur nie.

Jannie Welman
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Gamo Upgrades??
Behalwe vir die gas ram, kan jy Nicholas Yale kontak vir n ander sneller. Maak die wereld se verskil aan n Gamo. www.kittedout.co.zaBen wrote:Ek het n Gamo Nitro 4.5mm pellet waarmee ek oefen by die huis en sover werk hy baie lekker. My vraagie is eintlik heeltemal uit onkunde....
Ek weet eerlikwaar van pellet baie min. Wat is n IGT ram en watter voordeel kan ek uit my geweer kry om dit te doen?
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Gamo Upgrades??
Ek praat nou weer uit onkunde maar ek het nie geweet mens kan daai sneller stel nie. Ek gaan dit n GO gee. Kan mens net direk met die Kitted Out mense reel?
JTM - Daai spring maak my mal so dink klink baie beter.
JTM - Daai spring maak my mal so dink klink baie beter.
"Failure is NOT an Option"
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Gamo Upgrades??
Kittedout is Nicolas Yale se direkte "online " winkel. Sover ek weet kan jy net in stap. Bel dalk net om seker te maak hulle luggeweer ou is daar.Ben wrote:Ek praat nou weer uit onkunde maar ek het nie geweet mens kan daai sneller stel nie. Ek gaan dit n GO gee. Kan mens net direk met die Kitted Out mense reel?