VEL VRAE
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
VEL VRAE
Wat is/wat veroorsaak "hairslip"?
Wat gebeur met vel/wat doen Taxi-D man met vel om dit voor te berei, na jy hom afgelaai het?
Cobus

Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: VEL VRAE
Ek gaan probeer.
Die hairslip kom maar na jare ook, maar ek dink aan die begin is dit baie belangrik, om die vel baie goed te sout, omdat daar nie meer bloed is om te vir die te sorg nie.
Die vel gaan deur n hele proses, weet nie presies wat als nie, maar kan wel se, dat indien die vel nie so gou moontlik nadat die bok geskiet is, gesout word nie, beinvloed dit die gehalte van die eind resultaat.
Groetnis

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: VEL VRAE
Cobus
Goeie vraag, ding wat by selfs gevestigde outfitters partykeer nagelaat word om aandag te kry.......
Lees gerus hier, baie goeie artikel oor die onderwerp......
http://www.hidetanning.net/HairSlipTanning.html
So n klein stukkie ge-copy......
Francois

Mooi loopThe common answer to the question as to what causes these conditions is BACTERIA! Now look at that, a simple one word answer that can explain away just all kinds of problems. The convenience of one word. The average person has heard of bacteria.........
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: VEL VRAE
Ek wil ook so ietsie byvoeg. Die bok moet onder geen omstandighede gesleep word nie. Dit veroorsaak ook defnitief haarverlies. Dra hom tot by die naaste pad of probeer met die voertuig so naby as moontlik kom. Ook as n bok agterop n bakkie vervoer word en baie rondrol/rondskuur oppad trug slagplek toe, veroorsaak haarverlies.
Maar soos die artikel hierbo se, bakterie is maar die groot blikskottel.
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: VEL VRAE
Hallo
Soos iemand reeds verduidelik het, bakteriee is die groot probleem, 'n taksidermis in Windhoek het aan ons verduidelik dat jy die vel of cape weeg en presies dieselfde hoeveelheid sout wat dit weeg daarop uitgooi en goed inwerk en dan toerol. 'n Nat vel kan maklik 20kg en meer weeg , lyk na enorme klomp sout maar dit werk.
Het nog nooit weer probleme met haarverlies en sulke goed gehad nie.
Al die dinge sal seker nie vreeslik baie help indien die bok vir 2 dae en 2 nagte in die veld le nie, of word vir 2.4km oor berg gesleep.
Mooi loop
MEERKAT

Meerkat
En as jy vat dat n 50kg sak sout maar hier by die R40-R50 kos is dit glad nie n duur prys om te betaal om jou trofee te beskerm nie.
Stef
En as jy vat dat n 50kg sak sout maar hier by die R40-R50 kos is dit glad nie n duur prys om te betaal om jou trofee te beskerm nie.
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: VEL VRAE
Enige vel of cape wat ek slag doop ek eers in 'n baie sterk sout oplossing Ek vat so 25 lt koue water en meng soveel sout in dat dit nie meer oplos nie, dan gooi ek 'n 50 tot 75ml detol of Saflon in. Dan spoel ek die vel goed daar in en laat dit vir so 15min daarin le.
Ek haal die vel uit en laat droog oor rou hout paal. Dan gooi ek die vel oop op 'n laag sout en gooi dan 'n dik laag sout bo-oor en werk dit goed in die vel en pooitjies in. laat die vel goed intrek en vou die vel op en vat na die duur manne.
Hoop jy kom reg
Robert

Oorwining deur opleiding
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: VEL VRAE
Hi Manne,
Ek stem saam en doen ook soos julle s? probeer nie sleep nie en baie sout.
Ek dink as dit in plek is, net so belangrik is 'n goeie taksidermis. Ek en my vriend het 2 springbokke gevat (dieselfde omstandighede) hy na sy en ek na my man. Nou na 11 jaar is sy bok so te s? kaal en haarloos en myne net soos ek hom nog gekry het.
My vriend het daai tyd weg geskram vir die ou van my se ho?r fooie (was dubbeld van sy bok) maar nou ja sy bok hang nie meer nie en is in 'n boks in sy garage.

.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: VEL VRAE
Onthou,
Geen taxidermis kan iets doen ivm "hair slip" nie.
Dit alles begin by die slag en sout van die vel, as ons cape geslag het en die cape le in die sout stoor kan jy nie sien daar is n vel nie want die sout le se duk dat dit lyk soos die vloer.
Beste kwaliteit growwe sout is al wat mens moet gebruik.
Maar soos met alles in die lewe kry n mens wat jy voor betaal.
Kwaliteit werk is maar altyd bietjie duurder.

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- whisper
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Mon Oct 25, 2010 4:00 pm
Re: VEL VRAE
+1 Gerhard. As die boer dit toelaat, en die omstandighede dit toelaat, om dit makliker te maak met groot diere in die veld, haal die pens en derems onmiddelik uit, dit maak dit baie makliker vir dra. As jy weet jy gaan n trofee bok skiet, vat n klomp "hessian" sakke saam, en sit hulle agter op die bakkie, en dan le jy jou bok bo op, dit het vir ons baie gehelp, veral met koedoes, (met die rond rol en stamp van die bakkie) ek het geving dat n koedoe die maklikste "slip" sal kry. As jy weet jy gaan in bergagtige omstandighede jag, maak dit sin om n sterk "stretcher" te bou met sterk staal pale wat deur vier mense gedra kan word, dan hoef jy nie te sleep nie. Moenie graad 2 sout gebruik nie as jy graad 1 kan gebruik, jy het al klaar soveel geld spandeer op jou bok, n paar ekstra rande gaan nie n verskil maak nie, soos bo gese was spoel die vel goed af met n sout oplossing, en maak hom goed toe met growwe sout vir so lank as moontlik terwyl jy jag, jy moet nie die vel kan sien nie, net sout. As jy huis toe gaan, vou en rol op met sout beste moontlik vir die trip huis toe. Natuurlik die belangrikste van alles, haal die vel so vinnig moontlik af vir die beste resultate.
Praise the Lord, and let the bullets fly!
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: VEL VRAE
Ek week altyd die vel in 'n soutwater oplossing vir so uur of wat voordat ek hom sout.
Andy
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: VEL VRAE
Stem saam dat bok so gou as moontlik afgeslag moet word en glad nie in die son l?, en alle bloed moet so gou as moontlik van die hare af gewas word
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: VEL VRAE
More
Kom ek se jou hoe ons te werk gan, ekt 'n stuk conveyor belt gekoop, 3m lank by 1,2m breed, ek sleep die groot diere uit die veld uit met hom, hy word nie warm nie en jy rol een voudig die dier op en af, baie maklik, geen sleepery wat die hare opvoeter nie.
Dan het ek 'n bak/bad naby die slagvloer, as jy die vel soek of kuip soek maak ek daai bak vol water, gooi sout by en so 2 doppies dettol, dit maak die bakteria dood wat die hare laat uit val,los die vel vir so 30min in daai oplossing terwyl jy die res van die vleis in die koelkamer kry en opruim, na dit haal jy hom uit en laat hom in die koelte droog drip, gooi hom dan sout asof die sout verniet is.
Jy sal nie een haar verloor as jy dit so doen nie

.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.

- Gameskin
- Newbie

- Posts: 7
- Joined: Wed Nov 09, 2011 12:33 pm
Re: VEL VRAE
[quote="Gerhard"]
Onthou,
Geen taxidermis kan iets doen ivm "hair slip" nie.
Dit alles begin by die slag en sout van die vel, as ons cape geslag het en die cape le in die sout stoor kan jy nie sien daar is n vel nie want die sout le se duk dat dit lyk soos die vloer.
Beste kwaliteit growwe sout is al wat mens moet gebruik.
Maar soos met alles in die lewe kry n mens wat jy voor betaal.
Kwaliteit werk is maar altyd bietjie duurder.
Dankie Gerhard - net om iets by te voeg - Die natuurlike afbrekings prosses begig as die dier dood gaan en dit moet so gou as moontelik afgeslag word,bloed afgewas word en soos jy se BAIE SOUT - Die sout laat die vel uitdroog wat die haarwortels laat set. Volgens my ondervinding kom "hair slip" by die voorbereiding van die vel in die jagveld voor. Groete Hano

Net n vraag -- Hoe gebeur dit dat ek 40 Zebra's velle in n drom begin looi en net 2 van die klomp verloor hare (hair slip) - Jy bel die klient en hy se jy moet aangaan en die dag as hy sy vel kom haal dan is dit die looier se skuld
?????????
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: VEL VRAE
Ek het dit beleef met 'n Elandvel nadat hy byna 'n jaar in die Paarl by 'n looiery was. Op die ou end kry ek toe 'n mooi "Cognac" kleur stuk leer.
Nog 'n vraag, hoe lank kan jy 'n klaar gedroogde vel bere voor hy gelooi moet word? Ek het nog 2 wat mooi behandel/gesout/voorberei was maar hulle is nou al 2+ jaar oud.

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: VEL VRAE
Manne as ek net kan bylas....geen vel of watookal word in n swart plastieksak gesit nie, beskerm dit met materiaal...goiing of doek of watookal maar nie plastiek nie.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: VEL VRAE
Almal
Weet iemand hoe die proses van velle brei werk en die chemikaliee wat daarvoor gebruik word? "n Hele klompie jare gelede het iemand by die KKLK genoem dat die proses van volstruis velle brei in totaal 'n 3 dae proses is.
Die persoon het die proses met chemikaliee uiteengesit ,maar ongelukkig het die faks heentemal verslaan en by verdere navrae is die spesifieke persoon blykbaar intussen oorlede.
Indien enige iemand inligting of 'n moontlike verwysing het, sal ek dit waardeur.
Baie dankie

jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: VEL VRAE
Net om by te voeg op wat die manne hierbo gese het, moet jy ook nie die bok op 'n warm gebakte bakkie laai nie, sit liefs iets onder die bok in soos gras of gooiing sakke.
Dan ook met die terug kom slag rol ek velle op met die sout en verpak in gooiing sakke, sodat die velle kan asem haal, plastiek sakke of bakke laat velle sweet en velle le dan in die vog wat afgetrek word deur die sout.
Ek gebruik ook ' conveyer belt om bokke uit te sleep waar herwinnings voertuie nie kan kom nie, dit werk baie makliker as om 'n bok uit die berge uit te probeer dra.
Sekere bokke is geneig om makliker hair slip op te tel, en kudus is een van hulle. Miskien weet iemand hoekom dit so is?
Groete
Johan

Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
-
jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: VEL VRAE
Onthou ook dat zebras heelwat vet onder die maanhare het wat vewyder moet word voor dat dit gesout word anders verloor die vel daai maanhare.
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: VEL VRAE
wat is 'n goeie prys om 'n Blouwieliebies se vel te looi en brei?
kan mens dit na 'n looiery toe vat, of moet mens dit na taksidermis vat?
groetnis
Douw

LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: VEL VRAE
iemand? enige iemand?
Groetnis
Douw
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
-
BoogJagter111p
- Full Member

- Posts: 191
- Joined: Sat May 05, 2012 12:07 am
Re: VEL VRAE
Dagse Douw,
Wil jy die vel met hare op laat tan? of wil jy leer van die vel maak?
As jy opsoek is na tanning van die vel, sal magnum taxidermy dit doen vir R1020..
Jy kan wel goedkoper regkom by 'n ander taxidermy.
Hoop dit help!!
Groete
Manie

wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: VEL VRAE
Ek verstaan dat die sout wat in melkstalle gebruik word 'n goeie graad is met min onsuiwerhede in. Dit is glo baie goeie sout vir jou velle se bewerking.
- stephan2
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Mon Oct 10, 2011 9:39 pm
Re: VEL VRAE
Het n ou in joostenbergvlakte wat my guni velle brei.
Na slag doop in detol en sout mengsel en dan sout op vel opgerol binne in swartsak binne in deepfreezer.
glo my op minus 24 stop enige proses.
nog nie een vel verloor
my 2 c

Lag en almal lag saam??
Stephan Booysen
Maniertydskolkjes
Kenhardt
Stephan Booysen
Maniertydskolkjes
Kenhardt