Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post Reply
henco
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sun Mar 08, 2009 7:52 pm

Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by henco »

Vertel vir my?
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by Yalair »

Is dit jakkalse of bokke ? as dit bokke is is ek more daar  ;D
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by JACQUES BOTHA »

AS DIT JAKKALSE IS .....SIEN JY MY NOOIT DAAR NIE...LAG LAG LAG.. NO WORK NO PAY ...OF MOET DIT WEES NO PAY NO WORK.....
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by Yalair »

YOU PAY PEANUTS AND YOU GET................... :o

JY KAN OOK NIE GELD VRA OM JAKKALS SKELM TE MAAK NIE  ;)
henco
Newbie
Newbie
Posts: 18
Joined: Sun Mar 08, 2009 7:52 pm

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by henco »

Ek praat van jakkalse, maar ek dink dit gaan meer oor die hond as die halsband!
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by JACQUES BOTHA »

YiP
dit klink na die waarheid  die hond wil seker die halsbandjie se PA wys hoe baie hy weet en hoe goed hy kan skiet , lat hulle biki  op die volgende basaar in die dorp kan praat oor hoe hy probeer jakkalse skiet het en toe een geskiet het en sal stilbly oor die 4 wat hy mis geskiet het....
Shoot straight and tell the truth!
tafjak

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by tafjak »

Ek dink die halsband is nie die ou se dogter nie, maar wel 'n ou koedoetjie of willebesie. Ek WEET van manne wat die jakkalse sal skiet om net die bokke te kan oes. Waaragtig sal ek nie my siel so verkoop nie. Ek skiet nie bokke nie en sal ook nie! Te veel kere het ek gehoor van "jakjagters" wat tog te graag 'n ou springbokkie as betaling vir die diesel wil h?.

Reken 'n vark nou die dag dat as ek vir hom 10 bokke skiet sal hy darem vir my die ou patroontjies teruggee. Ek antwoord nie eers sulke mense nie.

Groetnis

Taffie

N.S. Gelees van Gerhard Verdoorn se gedagtes in die SA Jagter, darie man ken nie eers 'n vo?l nie.
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by WillJak »

Ek het die stuk van Gerhard Verdoorn gesien - ek was regtig geskok - ek het nog altyd gedink hy het 'n redelike gebalanseerde benadering maar vandat hy nou weg is by die voelmense en die ou gif versamel praat hy net soos die groenes - hoe "voel" mens die jakkalse is meer??? Dis nou as jy nie 'n boer is en dit aan jou sak voel soos die lammers val nie.....
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by JACQUES BOTHA »

TAFFIE
aS HY DIE SPRINGBOK VIR DIESEL VrA KAN EK NOG SO EFFENS SAAMLEEF, MAAR AS HY KLA SY GELD HET EN DAN NOG LOAF VIR N BOKKIE OF TWEE OMDAT HY NIE VLEIS IN DIE HUIS HET NIE....EN DAN TOESTEMING KRY VIR 2 END AN 5 OF 10 VAT IS DIT SKANDAALIG..
IS GEVRA OM SAAM MET DIE MAN TE GAAN BOKKE SKIET, MAAR GEWEIER OM MET HOM GEASSOSIEER TE WORD...
jy sal hoor van sy truuks daar in jou omgewing aberdeen willomore se kant toe....
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by Tomcat »

Jacqeus

Wat is daai man se voorletters?

Tomma
tafjak

Re: Hoekom jag van Vrystaatse jagters in die Oos Kaap verniet?

Post by tafjak »

Ek weet nou, 'n ou wat jakkalse verniet skiet kan nie jakkalse skiet nie. Of hoe? Hy gaan mos sy koedoe of springbok kry vir dir moeisame werkie.

Tomma

Koekom lyk darie kat van jou of sy naam Pop-Eye kan wees.

Taffie
Last edited by tafjak on Fri May 08, 2009 5:54 pm, edited 1 time in total.
Post Reply