Datum: 20 Februarie 2016
Plek: Gatsrand Skietbaan
Tyd: 08H00 tot 13H00
GPS: S26°16’55.2” E 27°23’40.5”
Formaat: 3 skoot groepering met eie wapen, ammunisie en rus oor 200m uit die lê posisie. Onbeperkte teikens @ R50 per teiken
Eerste Prys: Akkommodasie by ‘n lodge vir 4 persone vir 2 aande
Tweede Prys: Vixen Scope 2.5 – 10 X 50
Derde Prys: Nikko Sterling Scope 4 – 12 X 50 en geweerbelt
Kontak: Ria Zeelie 083 390 8465 ria.zeelie@standardbank.co.za of transvaalhunt@gmail.com
Vleispakkies @ R50 per pakkie om te braai en baie ander eetgoed te koop. Bring jou eie eetgerei
SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Is daar enige beperkings op gewere bv looplengte, dikte, kaliber?
Die inskrywings vorm het nog verlede jaar se inligting op.
Die inskrywings vorm het nog verlede jaar se inligting op.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Oom Fanta
Nee glad nie kom met oom se dukste water pyp loop, enige rus wat jy wil en stoot lood vorentoe
Groete
Pierre
Nee glad nie kom met oom se dukste water pyp loop, enige rus wat jy wil en stoot lood vorentoe
Groete
Pierre
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Is reg. Beplan om daar te wees. Eerste toets vir my 260 Rem.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Regso Oom sal mekaar sien op die 20ste, dit is n baie lekker skiet dag met n gesellige braai na die tyd
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3639
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Baie geluk aan die Transvaal Tak met 'n baie lekker skiet geleentheid. Ten spyte van die orkaan sterkte wind was dit baie lekker om saam met julle te kon skiet.
Dankie aan al die betrokkenes.
Kan iemand dalk die uitslae hier plaas?
Dankie aan al die betrokkenes.
Kan iemand dalk die uitslae hier plaas?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Oom Fanta ek sal dit aan vra en later hier post
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Namens SAJWV Transvaal Tak wil ons dankie se aan almal vir julle ondersteuning
Almal in die Top 20 het groeperings van kleiner as 20mm geskiet op 200m;
Dit te midde van ‘n gemete wind met tye van 43km/hr wat skuins van agter die skuts gewaai het;
Daar was altesame 67 skuts en 201 skywe uitgereik;
Die verskil tussen die wenner se groepering (14.1mm) en dié 20ste plek (19.33mm) was ‘n skrale 5mm; en tussen die Top 10 slegs 3mm!;
Die ouderdomsverskille en geslagte tussen die verskillende skuts onder die Top 20 was noemenswaardig. Dit het gewissel van 15 (jongste dame) en 82 jaar
Die gewildste kaliber was die 308Win, alhoewel die kleiner kalibers (260Rem en 6.5x55) die voortou geneem het met die kleinste groeperings;
Nege takke was verteenwoordig op dié dag, en Impala tak het skoonskip gemeek met die eerste drie plekke;
Wat ook noemenswaardig is, is die feit dat die Top 20 is opgemaak van shuts afkomstig uit 8 verskillende takke! Dis voorwaar uniek en bewys weereens dat die SAJWBV goeie skuts oplewer oor die bree spectrum wie ulle gewere en toerusting ken, geniet en gebruik!
Posisie Naam Tak Mate Kaliber
1 F Smit Impala 14.10 260Rem
2 R Smit Impala 14.88 6.5x55
3 R Smit Impala 15.11 6.5x55
4 M Rossle Tvl 15.34 243Win
5 L Swanepoel Tembo 16.13 308Win
6 H Kriel Tvl 16.14 308Win
7 F Smit Impala 16.23
8 C Bredenhan Tvl 16.26 308Win
9 J Pistorius Duiker 16.41 308Win
10 R Swanepoel Tembo 17.42 308Win
11 JA Pieters Duiker 17.60 308Win
12 F Loots Suikerbos 17.78
13 A Janeke Tvl 18.01 6mm PPC
14 J Mitchell Marico 18.26 308Win
15 G Bredenhan Tvl 18.26 308Win
16 F Smit Impala 18.42
17 H Kriel Tvl 18.59 308Win
18 H Kriel Tvl 18.72 308Win
19 G Nel Pta Oos 19.08
20 P Rossouw Tvl 19.33 222-50

Haha Johan spring jy my voor tannie Ria het dit nou net vir my gemail.
Groete
Pierre Rossouw
Groete
Pierre Rossouw
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJWV Transvaal Tak 200m Groepering skiet kompetisie
Wind het my dood gemaak met die Kruppel 250 maar ek kon darm 20ste plek behaal
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X