Ons doen n fondsinsameling vir ons skool op die plaas waar daar so 30 leerling is .Die insameling sal deur n veldskiet kompetisie gehou word te kuruman jagtersvereniging.Groot borge is betrokke soos Safari & outdoor en ook die lokale Wildmans x3 en malopo vuurwapers ens.
Daar word deur ons lokale boere jagte geborg soos gemsbok,blesbok,eland ens .daar sal n gelukkige trekking wees soos bv n (pasmaak geweer).Vir die mense wat ver ry kan ons help met verblyf op ons rekening vir vrydag en saterdag aand .
Inskruiwings is R250 per kaartjie met n steak ete ingesluit na prys uitdeling
die kompetiesie sal die 7 de Mei 2016 aangebied word
Vir meer inligting kan julle my skakkel
OLLIE
0762506565
