Vleisprysse
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/16/02/16 ... 667f11.jpg[/IMG]
Dit lyk of die vleispryse steeds gaan klim
Dit lyk of die vleispryse steeds gaan klim
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Vleisprysse
(021) 910 3826 - Calvinia Vleis BELLVILLE
Calvinia skaap. dink hul vra die weerk R80/kg vir lam
Calvinia skaap. dink hul vra die weerk R80/kg vir lam
HOU HOM DAAI DIKTE
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vleisprysse
Ek het seker so twee weke gelede rondom R60.00 per kilo betaal. Toe koop ek sommer 2 skaape by fruit&veg.
Lyk vir my dit gaan maar knor met die vleis prys.
Groete
henning
Lyk vir my dit gaan maar knor met die vleis prys.
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Vleisprysse
Vryburg abattoir vra nou hier by die R90 vir A graat rump. Dit is heel verpak en daar is +- 18kg in n boks.
Los hom so twee weke in die yskas en daai stuk ramp is murg sag.
Los hom so twee weke in die yskas en daai stuk ramp is murg sag.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Brahaman verse 260kg het gister gegaan vir R23,08
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Vleisprysse
A2 lam in the die Paarl R 84.95
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vleisprysse
Ek dink dat Pick&Pay en Fruit&Veg martel die boere want hulle vleis pryse bly die beste.
Groete
henning
Groete
henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Ek het Woensdag C-graad vet koeie verkoop en R16 per kilo gekry... Gemiddelde gewig van 530kg
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Vleisprysse
Ek kan dit amper nie glo nie. Nou wie maak geld met sulke pryse?BeesBreet wrote:Ek het Woensdag C-graad vet koeie verkoop en R16 per kilo gekry... Gemiddelde gewig van 530kg
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
R16 per kilo lewendige gewig, is baie duur vir C-Graad
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dis nie sleg nie. Ons koeie het so net oor die R15 per kilo gegaan maar hulle was bietjie maer.BeesBreet wrote:Ek het Woensdag C-graad vet koeie verkoop en R16 per kilo gekry... Gemiddelde gewig van 530kg
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Ja dinge gaan moeilik raak vir die verbruiker, sien nou my vetstes het amper R17 gegaan... Dis n paar maande terug se supers prys gewees
-
Flip Fouche
- Hero Member

- Posts: 584
- Joined: Mon Nov 29, 2010 5:26 pm
Re: Vleisprysse
Jip. C-grade gister op Vryburg veiling 13 koeie weeg 666 @ R17.64. Dit was besondere mooi koeie.
Slagpryse hier is vir A-grade R38.50
Groete
Flip
Slagpryse hier is vir A-grade R38.50
Groete
Flip
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: Vleisprysse
Slag goed se pryse is baie goed.
Teeldiere is egter heel n ander storie. Boere verkoop koeie met kallers vir wat hul gaan op die veilings, want hulle het nie meer kos vir hulle nie. Dinge lyk maar sleg met die veld en die winter le voor ons. Van die gesaaides by ons rond praat ek nie eers nie.
Die manne wat kan vasklou se teelgoed gaan in goud verander.
Punt wat ek wil maak is, ek is jammer vir verbruiker maar ook vir elke boer wat met n traan in sy oog sy laaste geliefde diere gaan verkoop en weet hy sal dalk nie weer kan boer nie.
Ons kan net op ons kniee bly!
Teeldiere is egter heel n ander storie. Boere verkoop koeie met kallers vir wat hul gaan op die veilings, want hulle het nie meer kos vir hulle nie. Dinge lyk maar sleg met die veld en die winter le voor ons. Van die gesaaides by ons rond praat ek nie eers nie.
Die manne wat kan vasklou se teelgoed gaan in goud verander.
Punt wat ek wil maak is, ek is jammer vir verbruiker maar ook vir elke boer wat met n traan in sy oog sy laaste geliefde diere gaan verkoop en weet hy sal dalk nie weer kan boer nie.
Ons kan net op ons kniee bly!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
As gevolg van die droogte het ons nou al ons beeste verkoop behalwe die koeie wat nog kalwers het. Ons voer hulle maar. Ons gaan n groot klomp wild ook moet afhaal hierdie jaar. Ons is woensdag en donderdg geseën met 44mm reën waarvoor ons ewig dankbaar is.222 Sako wrote:Slag goed se pryse is baie goed.
Teeldiere is egter heel n ander storie. Boere verkoop koeie met kallers vir wat hul gaan op die veilings, want hulle het nie meer kos vir hulle nie. Dinge lyk maar sleg met die veld en die winter le voor ons. Van die gesaaides by ons rond praat ek nie eers nie.
Die manne wat kan vasklou se teelgoed gaan in goud verander.
Punt wat ek wil maak is, ek is jammer vir verbruiker maar ook vir elke boer wat met n traan in sy oog sy laaste geliefde diere gaan verkoop en weet hy sal dalk nie weer kan boer nie.
Ons kan net op ons kniee bly!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Vleisprysse
Het enige iemand n aanduiding van die slagprys van Lam en skaap asook bees die week?
-
LDV
- Full Member

- Posts: 169
- Joined: Sun Jul 06, 2014 12:52 pm
Vleisprysse
Bees A graad 38.5 bloem.
Lam was laasweek R56
Lam was laasweek R56
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Vleisprysse
Die week R46 vir AB en R44 vir B grade gekry wat blykbaar 'n bulprys is.Moenie dink ons boere kry enigsins daai belaglike pryse nie.
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Vleisprysse
Lam R57
C-graad R38 by ons die komende week
C-graad R38 by ons die komende week
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Het enige iemand onlangs beeste verkoop? Ek hoor van koeie wat tot oor die R20 per kilo gaan op party plekke
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Vleisprysse
Nee mnr gaan bietjie op vleissentraal bosveld en download die nuutste weeklikse pryse. Maar indien jy my kan sê waar jou informant R20/kg gekry het, laat my weet sodat ek daarnatoe kan laai asb.Eduard Venter wrote:Het enige iemand onlangs beeste verkoop? Ek hoor van koeie wat tot oor die R20 per kilo gaan op party plekke
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Stoot lood!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dankie Parker dis hoorsê gewees dis hoekom ek kom vra het haha.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Dit was seker een koei wat "no-vat" verkoop is en daar was n paar meneere wat moes koei slag wat teen mekaar gebu het... dit is beslis nie on moontlik nie.
Vet C graad loop nou tussen R17 en R18 by ons
Vet C graad loop nou tussen R17 en R18 by ons
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dis nie sleg nie. Wat gaan speenkalwers nou by julle? Ekt so paar tollies (+-200kg) wat ek kan verkoop maar ek wil hulle nog bietjie terughou aangesien ons nog redelik weiding het en ek glo dit gaan 'n mooi reënjaar wees.BeesBreet wrote:Vet C graad loop nou tussen R17 en R18 by ons
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Vleisprysse
Kalwers het ek nog nie rerig dop gehou nie, weet van n paar wat om en R22 gegaan het, maar ek weet nie wat loop die kalf prys nou nie