Strelok Pro

Post Reply
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Strelok Pro

Post by Williel »

Naand almal. ek verstaan die program nie lekker nie. Alle data is in soos ek dit goed dink. Nou zero ek die koeël op 250m. Calculate en op die tabel regoor 250m moet die elevasie dan 0.00 cliks wys maar gee -0.1 click.

Help my verstaan asb.
Groete, Willie
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Strelok Pro

Post by Heinz Petersen »

Gawie kom in.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
User avatar
SakoTrippel2
Hero Member
Hero Member
Posts: 716
Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm

Re: Strelok Pro

Post by SakoTrippel2 »

Naand ek sou raai om te gaan kyk na die "settings" sit dan coriolis en spin drift af... Ekt dit ook mis gekyk in die begin. As daar "*" by die solutions is, is dit aan geskakel.

*edit* te vinnig gepraat voor ek gedink het. Zero is mos Zero...... Al effek waaraan ek kan dink is dalk iets soos 5 of 6 grade (hoek van skoot).

Anders laat oom Gawie ons reg help.

Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Strelok Pro

Post by Johnnie De Wet »

Jou zero weather verskil moontelik van jou huidige weather of wind.
Neem n screenshot en post dit.
Johnnie
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Strelok Pro

Post by Williel »

Ek is nog n leek met die program, van watter deel in die program wil jy n snap shot sien?
Groete, Willie
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Strelok Pro

Post by Johnnie De Wet »

Die een heel voor nadat jy 'calculate' gedruk het. Sit net jou distance heel bo dieselfde in as jou zero distance.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Strelok Pro

Post by Williel »

Hoop dis reg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete, Willie
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Strelok Pro

Post by Johnnie De Wet »

Ja, jou zero weather en jou weather is nie identies nie, m.a.w. as jy by die kus jou geweer zero en dan in die binneland skiet sal jou POI skuif.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Strelok Pro

Post by Smitstertjies »

Gou n vraag oor die coriolis effek. Ek sien nerens op Strelok Pro waar ek die rigting waarin ek skiet aandui nie? Dit het mos n groot effek op coriolis?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Strelok Pro

Post by Geno »

Smitstertjies wrote:Gou n vraag oor die coriolis effek. Ek sien nerens op Strelok Pro waar ek die rigting waarin ek skiet aandui nie? Dit het mos n groot effek op coriolis?
85f96210-c5e6-4a0e-94ef-cbcd2e38bd67.jpg
As jy op Coriolis effect click, maak die volgende skerm oop.
Daar kan jy die rigting invoer.
98551228-7ad0-4aee-b2c8-f35772ee659e.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: Strelok Pro

Post by Smitstertjies »

Dankie Geno

Ek sien nou op die IPhone lyk dit bietjie anders. Daar is so klein aardbolletjie langs die "distance" blokkie wat jy op kliek dan kan jy die rigting en GPS daar kry
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Strelok Pro

Post by Williel »

Dankie Johnnie, maw die zero weather is vir die kus omstandighede en verander die weather bo waar ek tans skiet?
Groete, Willie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Strelok Pro

Post by Geno »

Williel wrote:Dankie Johnnie, maw die zero weather is vir die kus omstandighede en verander die weather bo waar ek tans skiet?
Zero weather is waar jy die scope gezero m.a.w ingestel het.
Goed, beter, 6millimeter!
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Strelok Pro

Post by Williel »

Dankie Geno, daai Coriolis waarvan Smitstertjies praat glo ek is seker net belangrik van 600m en verder?
Groete, Willie
User avatar
Dries101
Hero Member
Hero Member
Posts: 1422
Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm

Re: Strelok Pro

Post by Dries101 »

Gaan lees bietjie die artikel- meeste telescope kan nie fyn genoeg stel om eers vir dit aan te pas nie

Spindrift is wel n ander saak....

http://loadoutroom.com/13415/reaper-tip ... is-effect/
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Strelok Pro

Post by 6.5/284Norma »

Williel wrote:Hoop dis reg.
Daai slope angle maak dalk vir die -0.1 clicks...
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Strelok Pro

Post by Gawie(13mm) »

Dries101 wrote:Gaan lees bietjie die artikel- meeste telescope kan nie fyn genoeg stel om eers vir dit aan te pas nie

Spindrift is wel n ander saak....

http://loadoutroom.com/13415/reaper-tip ... is-effect/
Dries, op 900 m is die defleksie op 'n 87 vmax teen 3230 vt/sek omtrent 'n kwart MOA. Dws. 65.28mm op 900 m. Jy kan dit verseker stel. Party mense se dat jy meer as dit bewe, maar as die skoot loop en jy bewe na die verkeerde kant toe, gaan jy die ghong mis. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply