My JR is nou n jaar en eerste keer op hitte, ek wil haar nie laat dek nie, veral nie deur my Border collie nie, wil haar ook nie laat regmaak nie omdat ek hoor hulle word vet en lui daarna...
Hoe hou ek haar en die BC uit mekaar uit....ek hoor mens kry tiepe broek of iets of dalk n repellent spray...
Enige suksesvolle poging raad sal waardeer word.
Cheers
Teef op hitte..
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Teef op hitte..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Mukiwa
- Full Member

- Posts: 221
- Joined: Fri Jun 05, 2015 8:18 am
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Teef op hitte..
beste is om haar te laat kennel vir so 2 tot 3 weke. inspuiting veroorsaak probleme later as jy wil teel. daar is ander goed soos genoem maar dit gaan net lei tot erge frustrasie vir almal en n bakleiery.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Teef op hitte..
hul raak net vet as hul te veel vreet.
ek het glad nie daai problem gehad met my tewe nie.
kyk net mooi na haar
ek het glad nie daai problem gehad met my tewe nie.
kyk net mooi na haar
HOU HOM DAAI DIKTE

