Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek sal Maandag reply met n prys, die manne wat wil he moet net gou laat weet, dan sal ek in voorraad he voor Vrydag en kan julle optel oppad see toe........... Op die oomblik klink dit vi my daar is net H7 in voorraad en ek het ook nie n prys nie......
Dawie wrote:
Het so paar aande gelede 'n skelm jakkie op 185m geklop uit 'n dagskietstoeltjie met LED LENSER M14 flitsie op die scope. Kon net die ogies sien op daai afstand met die flitsie, het toe geraai waar sy lyf is en gegooi. Daar het daai verligde kolletjie regtig tot sy reg gekom, sou met 'n onverligde kruishaar gesukkel het om te sien teen die donker agtergrond.
OK, het die H14 kopliggie gekry by die suppliers, gewone een kan ek vi julle gee vi R660, die recharcgeble een is R999, ek sal teen Vrydag, 5 gewones en 1 H14R he, laat weet aub, dan hou ek vir julle uit........