Hi Ons is dringend opsoek na jag plek vir die 27Apr tot 02 Mei.
Ons sou in Botswana gaan jag het maar ongelukkig het dit laas week deur die mat geval.
As iemand kan help sal ek dit vreeslik waardeer.
072 457 9628 Laat weet asb.
Ons is 4 jagters en 3 nie jagters.
Dringend gesoek JAG Plek 27 Apr - 02 Mei 2016
-
dnl.hattingh
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Apr 18, 2016 11:21 am
Dringend gesoek JAG Plek 27 Apr - 02 Mei 2016
Daniël Hattingh
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Nuwe Musgrave
.22 Brno
.22-250 Howa
.7x57 Nuwe Musgrave