Jis manne ek slag nou so elkeweek 'n paar skapies aangesien ons weiding geknak het.
So het die slagpale vir my 10 skape se niertjies en netvet gehou. Wat kan ek anders as skilpaaidjies maak? Ek het nog so paar GEmsbok en kudu vetderms en lewer van laas seisoen, maar pofadder is jagveld kos. Ek soek iets andrs om te maak as julle miskien 'n plan het.
Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Hoop jy het die stertjies ook gehou! Werk die in jou droewors maak die te lekker!!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Ek sny my skaap se sterte so ek eet hulle terwyl die skaap nog lewe 
Ek soek iets anders. Soos 'n skaap niertjies en tamatie bredie of so iets
Ek soek iets anders. Soos 'n skaap niertjies en tamatie bredie of so iets
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Probeer hierdie resep van Vaalboer. Dis flippen lekker.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 589#p70292
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 589#p70292
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Dammit dit klink lekker dankie!!!Jean Marais wrote:Probeer hierdie resep van Vaalboer. Dis flippen lekker.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 589#p70292
Ek eet baie wild, maar in 2014 wil ek nog meer eet en meer lekker gesond eet. Organe het mos nou sommer baie natuurlike yster en minerale wat ek benodig.
Ek geniet ook om op die jag self lewer en niere te eet as deel van die ervaring.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Ok Manne nou het ek nog baie niertjies en vet en stertjies. As ek vrek gaan dit van hartaanval wees.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
willienel
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Fri May 16, 2014 3:13 pm
Re: Wat maak ek met skaap niertjies en netvet?
Ek het n goeie IDEE jy stuur dit gevries na my toe in ellisras !