Eerste Wapen
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Eerste Wapen
Ek is nou offisieel deel van Jaracal. Omdat ek nog altyd onder ouderdom was skiet ek met my Pa se gewere maar gisteraand het jare lange spaar afgekom en ek het my eerste geweer gekoop. 28 duim Vektor dik loop .308! Kan nie wag vir al die geld uit gee wat nou nog kom nie. Kan nie wag om n paar gonge met hom te lui nie!!
Sent from Paarl With Love
Sent from Paarl With Love
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1116
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Eerste Wapen
Baie geluk jong man! Geniet dit.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1004
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Eerste Wapen
Baie geluk, jy gaan hom geniet.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Eerste Wapen
Uitstekende keuse in kaliber jongman, lekker skiet en ek hoop jy kry dekades se plesier uit die geweer.
FV.
FV.
Francois Vogel
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Eerste Wapen
Baie dankie. Moet nou net duim vas hou vir aansoek...
Sent from Paarl With Love
Sent from Paarl With Love
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: Eerste Wapen
Frans ek stem saam dis n goeie begin kaliber om mee te oefen as hy hom onder die knie het kan hy spoedig oorgaan na n meer "superier" kaliber soos 30-06, dis wat jy bedoel as ek jou reg verstaan?Francoisv wrote:Uitstekende keuse in kaliber jongman, lekker skiet en ek hoop jy kry dekades se plesier uit die geweer.
FV.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Eerste Wapen
Tiny-Sako,
Baie geluk met daai nuwe geweer.
Die treffendste van jou post is die "jare lange spaar"...dit beteken jy weet waar die geweer vandaan kom en jy sal hom oppas!!
Daar is min dinge so lekker as 'n EIE en EERSTE geweer wat jy SELF betaal - geniet elke skoot!
Kom maak 'n draai as jy die lisensie gekry het dan gee ek jou 'n paar .308 patrone om die gonge mee te klop!
Baie geluk met daai nuwe geweer.
Die treffendste van jou post is die "jare lange spaar"...dit beteken jy weet waar die geweer vandaan kom en jy sal hom oppas!!
Daar is min dinge so lekker as 'n EIE en EERSTE geweer wat jy SELF betaal - geniet elke skoot!
Kom maak 'n draai as jy die lisensie gekry het dan gee ek jou 'n paar .308 patrone om die gonge mee te klop!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Eerste Wapen
Jake1 wrote:Frans ek stem saam dis n goeie begin kaliber om mee te oefen as hy hom onder die knie het kan hy spoedig oorgaan na n meer "superier" kaliber soos 30-06, dis wat jy bedoel as ek jou reg verstaan?Francoisv wrote:Uitstekende keuse in kaliber jongman, lekker skiet en ek hoop jy kry dekades se plesier uit die geweer.
FV.
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Eerste Wapen
Congrats on your first rifle, enjoy the shooting, and remember, the rifle is the cheap part, now it gets expensive

- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Eerste Wapen
Geniet hom en veral in 308
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Eerste Wapen
Baie dankie almal. Ja ek glo hy gaan my nog baie genot bring.
Sent from Paarl With Love
Sent from Paarl With Love
- Lukie
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Mar 21, 2016 9:09 pm
Re: Eerste Wapen
Baie geluk! Dis regtig goed om jongmanne soos jy te hoor praat van spaar met 'n doelwit voor oë. Geniet die geweer.
Weatherby Vanguard RC 308
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
Colt LE6920 223
Glock 23 40
Benelli M2 12Br
Ruger M77 Mk2 25-06
- Petrus.nel
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Jan 21, 2016 8:28 pm
Re: Eerste Wapen
Baie geluk Tiny-Sako. Baie goeie keuse. Onthou as jy baie wil skiet, koop jy n 30.06. Hy kan vir jou heeldag besig hou agter een bok aan. Maar ons 308 manne neem net een rondte per bok veld toe. Dis oorgenoeg. Weereens geluk mater.
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Tikka T3 hunter 308
Glock 17 9mm
Tikka T3 hunter .308
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
Glock 17 gen3. 9mm
Mauser mod2000 .243
- wambo308
- Newbie

- Posts: 19
- Joined: Wed Jul 22, 2015 8:23 am
Re: Eerste Wapen
Geluk ou maat. Sien uit om jou op die baan en in kompetisies te sien. Geweet dat jy op die ou eindt die regte kaliber sou kies sterkte met lisensie!
Sent from my GT-I8200 using Tapatalk
Sent from my GT-I8200 using Tapatalk
