Musgrave Mod80 probleem

Any questions regarding Musgrave, the historyand their hunting rifles here/ Enige vrae aangaand die geskiedenis van Musgrave en hulle jaggewere
Post Reply
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Musgrave Mod80 probleem

Post by Morne Van Der Merwe »

Môre Almal,

Wonder iemand ons in die regting rigting kan verwys, my vriend het vreeslike mooi Musgrave Mod80 30-06, wat ons glad nie verstaan hoekom hy die volgende doen, die geweer wil glad nie pratroon stoor in kamer as jy net een patroon in die magasein laai, dis nou as jy laaste patroon met die slot van uit die magasein in die kamer wil stoor. Maar as jy 4 patrone in magasein laai, dan geen probleem om die 1ste drie patrone in kamer te stoor maar laaste een wil glad nie. Is dit dalk die veer wat te pap is?

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Musgrave Mod80 probleem

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Jy bedoel seker "voer"? Die laaste rondte wil nie voer nie.
Die magesynveer kan te pap wees.
Die magesynkas kan gebuig of verwring wees en veroorsaak dat die drukplaat skeef of nie genoegsaam opwaarts gedruk word nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
dehacked
Hero Member
Hero Member
Posts: 790
Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am

Re: Musgrave Mod80 probleem

Post by dehacked »

Daar is heelwat youtube videos wat wys hoe mens 'n magesyn veer buig op die regte manier. Natuurlik soos Gawie sê moet alles reguit, en skoon wees.
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Musgrave Mod80 probleem

Post by Hein M. »

Het die magasyn 'n "springveer" of 'n M-vormige staalveer? Eersgenoemde veroorsaak baie probleme en moet verkieslik met 'n staalveer vervang word. Dit is 'n ou Musgrave siekte (flaw).
User avatar
Morne Van Der Merwe
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Sun Jul 12, 2015 4:48 pm

Re: Musgrave Mod80 probleem

Post by Morne Van Der Merwe »

Ja dit is wat ek bedoel, "voer", ja dit het die "M"
Veer, ek sal bietjie kyk op youtube, maar die veer voel pap.
Dankie vir die terug voering.

Groete
Morne
CZ 550 Ebony Edition 30-06
Musgrave K98 .270Win
Howa 6.5 Creedmoor
Gecado Mod 50 Windbuks
.284 Shehane
7mm PRCW
User avatar
22-250 Sniper
Full Member
Full Member
Posts: 194
Joined: Fri Dec 09, 2011 8:20 pm

Re: Musgrave Mod80 probleem

Post by 22-250 Sniper »

Ek het n mod 90 musgrave wat dieselfde gedoen het.
Ek het die verr net gerek en hy is reg
Belanrikste is om die gewoonte om patrone in die geweer te los af te leer

Sent from my SM-G900H using Tapatalk
GUNS DON'T KILL, PEOPLE KILL
Post Reply