Goeiemiddag Edge, kan jy asb die besonderhede vir my e-mail na TheoF@ecdhs.gov.za, soek vir 2017 'n plek waar ek die dogter en seun na toe kan vat.
Dankie
Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap
-
Bennie Bester
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am
Re: So jag gat in ooskaap
More Edge,
Kan jy ook vir my die besonderhede aanstuur. Ek kyk ook al na 2017.
Epos: benniebester1954@gmail.com
Groetnis
Kan jy ook vir my die besonderhede aanstuur. Ek kyk ook al na 2017.
Epos: benniebester1954@gmail.com
Groetnis
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: So jag gat in ooskaap
Naand vriende ek is versoek om eers te wag met die verdere plasing van inligting - dink die droogte het die manne so bietjie pak gegee en dit gaan swaar op die oomblik. Jammer oor dit. Het ook nie daar gejag die jaar nie. So ek weet nie hoe dit nou daar is of hoe dit die jaar daar gegaan het nie.
-
Lheunis
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Jul 20, 2015 1:51 am
Re: Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap
Stuur asb vir my ook inligting aan vir 2017. Groete lheunis@gmail.com
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap
Naand vriende ek is versoek om eers te wag met die verdere plasing van inligting - dink die droogte het die manne so bietjie pak gegee en dit gaan swaar op die oomblik. Jammer oor dit. Het ook nie daar gejag die jaar nie. So ek weet nie hoe dit nou daar is of hoe dit die jaar daar gegaan het nie.Lheunis wrote:Stuur asb vir my ook inligting aan vir 2017. Groete lheunis@gmail.com
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Ek wag egter vir nuwe inligting op nuwe plaas so 30 km buite Paterson. Sal pryse en al die inligting plaas sodar ek ontvang

