Vereeniging wat se ene om te kies
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Vereeniging wat se ene om te kies
Ek wil bitter graag aansluit by 'n vereeniging, maar ek weet nie wat se ene nie. Ek woon in Pretoria.
Wat se ene sal julle voorstel en hoekom?
Sover kyk ek na Natshoot en Jagters maar is oop vir ander voorstelle.
Regards/Groete,
Allen
Wat se ene sal julle voorstel en hoekom?
Sover kyk ek na Natshoot en Jagters maar is oop vir ander voorstelle.
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Hierdie is my siening -
1. Jy kuier hier saam met mense wat jou passie deel - ek neem aan jy voel tuis al is dit dat jy grotendeels met "spoke" praat wat jy nog nie ontmoet het nie.
2. Hou jy van samesyn met van jou vriende wat ook jag.
Kies dan vir jou 'n vereeniging waar jy fisiese kontak met jou medelede het. Ploeg ook dan terug in jou sport deur nie net 'n deelnemer te wees nie, maar aktief dit te bevorder.
Ek is 'n SA Jagters lid vir 21 jaar en is nog nooit spyt nie. Is daar interne politiek - ja, maar niks wat jy nie met positiewe bestuur kan regstel nie.
Hulle bied elektroniese vaslegging van my deelname om my toegewyde status te bevestig, gereelde skietdae per maand, deeglike opleiding, hulp met verkryging van lisensies (jag en geweer). Nou kom ek eers by die sosiaal - braai na 'n skietdag en ander formele byeenkomste. Dit is soos 'n groot familie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Ek is weg van Sa jagters af na NSA en kyk nie een dag terug nie!
Groetnis
Groetnis
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Armand
Het dit iets met Olofberg uit te waai?
Het dit iets met Olofberg uit te waai?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Gaan woon 'n skiet dag of twee by by beide as 'n gas.
Kyk waar voel jy die gemaklikste en waar skiet jy die lekkerste en doen wat Tripod se - dra by.
Kyk waar voel jy die gemaklikste en waar skiet jy die lekkerste en doen wat Tripod se - dra by.
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Beyers C
- Newbie

- Posts: 32
- Joined: Thu Apr 14, 2016 12:20 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Ek beaam wat driepoot seg - Neem deel en maak 'n bydrae. Maak nie saak die organisasie nie.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Soos Oom Driepoot is ek ook al meer as 15 jaar lid van SA Jagters. Nie een dag spyt nie.
Ek verstaan Armand se skuif - hy sit ver van 'n tak af en kan nie gereeld skiete bywoon nie - in daardie geval was NSA vir hom 'n beter opsie.
Ek verduidelik altyd vir die manne hier by ons so:
As jy wil en kan saamskiet met jou/'n tak se lede gaan vir SA Jagters. R770 per jaar.
As jy egter te besig is om skiete by te woon sluit aan by NSA - by hulle doen jy basies alles op die rekenaar en jy hoef nie skiete by te woon nie.
Jys in Pretoria - woon gerus 1 van die plaaslike SA Jagters take se skiet dae by.

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3605
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
As daar meer as een tak binne jou bereik is gaan kuier by elkeen en besluit waar voel jy tuis. Elke tak het maar sy eie kultuur ook.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Hierdie is goeie advies. Dis 'n straf om lid te wees by 'n instansie waar die naaste tak se lede nie jou kultuur en sienings deel nie. Dit moet mos lekker wees om daar uit te kom en saam met hulle te skiet en kuier.Fanta300 wrote:As daar meer as een tak binne jou bereik is gaan kuier by elkeen en besluit waar voel jy tuis. Elke tak het maar sy eie kultuur ook.
Daar is 'n hele paar verenigings verteenwoordig in Pta. SA Jagters, NSA, Bosveld Jagters en waarskynlik nog so 'n paar.
Ek is lid van 'n CHASA-geaffilieerde vereniging en geniet die aktiwiteite wat beide die vereniging en CHASA aanbied. Ek hou ook van die ander aksies wat CHASA aanbied en ondersteun. Hulle bestuur is plat op die aarde en uiters toeganklik. Dit tel vir my punte.
Besluit wat vir jou belangrik is en kies dan daarvolgens.
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Soos hierbo genoem, ek kan nie gereeld skiet dae en maandlikse byeenkomste ens bywoon nie.
Ek het dus ook besluit op NHSA, en is meer as tevrede met hulle.
Hulle laat jou meestal jou eie ding doen, op jou eie tyd. Ek resultate word per rekenaar gestuur.
Soos die ouens gesê het; as jy tyd het vir bymekaarkomste en skiet dae, dan is SA Jagters seker jou nr 1 keuse.
Indien nie, gaan NHSA.

Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Indien jy enigsins haelgeweer skiet, sou ek SA Wingshooters sterk oorweeg as ek jy was...
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Ek dink mens moet die vraag vra, "Watter organisasie doen vir my as wapen eienaar en jagter iets of dan die meeste?"
Skaar jou by daardie organisasie, want nes in die politiek, maak getalle n organisasie sterker. Ek is ook n S A Jagters lid, want hulle is altyd aan die voorpunt van my regte beskerm en veg vir ons orals waar jy sien.
Sterkte met jou keuse.

Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Vereeniging wat se ene om te kies
Danki vir almal se insette.
Regards/Groete,
Allen
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver