Extra cab 4 persons

Post Reply
User avatar
Boerseun
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Thu Nov 25, 2010 8:04 pm

Extra cab 4 persons

Post by Boerseun »

Wie van julle het dit ondervind dat Isuzu, Toyota extra cab staan op die disc onley 2 persons, maar sommige Ford Rangers extra cab staan op disc 4 persons en daar is geen veiligheidsgordels agter in voertuig. Is dit wettig as daar persone vervoer word agter in extra cab daar staan wel 4 persons?
Hoe kry Ford dit reg om dit as 4 persons te registreer?
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Extra cab 4 persons

Post by Gernie »

Ek self het Ford en nog nooit gesien 4 persone nie. Dit is onwettig en as jy in ongeluk kom het jy moeilikheid.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Extra cab 4 persons

Post by DWB »

Myne sê 4.

Al die anker plekke vir veiligheidsgordels is daar. Dus het ek maar ingesit.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
DeonvTonder
Full Member
Full Member
Posts: 142
Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am

Re: Extra cab 4 persons

Post by DeonvTonder »

Ek self ry 'n Ford ekstra Cab en myne is gelisensieer vir slegs 2 persone. Indien ek 4 persone wil vervoer moet ek veiligheids gordels laat installeer vir die persone wat agter in sit en slegs dan kan jy 'n disc kry wat sê 4 persone mag vervoer word
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Post Reply